Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag gesê Suid-Afrika betree nou ʼn nuwe fase van “versnelde grondhervorming”.
Lees meerAlles vir Dinsdag 8 Januarie 2019
Gautengse skole gereed: 16 000 nog nie geplaas
Terwyl Gautengse skole gereed maak om Woensdag ʼn groot aantal nuwe leerders te ontvang het meer as 16 000 leerlinge nog nie plek in ʼn skool nie.
Foto’s: R700 m. se dwelms op vragskip gevind
Die klopjag is gedoen nadat inligting van Interpol ontvang is rakende ʼn vragskip wat kokaïen van Brasilië na Suid-Afrika vervoer.
Nog ʼn ontsnapte aangekeer voor hy landuit is
Twee van die ontsnaptes word verbind met die moord op die boer Dries Botha.
‘Skok en magteloosheid’ oor uitbreking van bek-en-klouseer
“Suid-Afrika het hard gewerk om weer ons bek-en-klouseer‑ vrye status terug te kry. Dis nou weer opgeskort en niemand sal kan sê wanneer die gebied weer vry verklaar sal word nie.”
ToekomsVenster: Lewensbeginsels van ongeloof en vertroue
Kom ons neem ons dit voor dat ons nie die jaar 2019 in ongeloof gaan deurbring nie maar gaan groei in geloofsvertroue. Die Here seën.
Die wêreld in foto’s – 8 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Sangeres wil met eie vergifnispad ander inspireer
As aanneemkind het sy vir jare met gevoelens van verwerping gewroeg en is haar aanneempa tydens haar hoërskooljare deur ʼn dronkbestuurder doodgery. Sy moes ook later die dood van haar ongebore dogtertjie en ʼn egskeiding verduur.
Dringende ondersoek na treinramp gevra
“Ons vra gedurig dat strenger spoorveiligheidsmaatreëls toegepas word aangesien pendelaars se lewe daagliks in gevaar gestel word,”
Van tuinier tot beroepsbokser met ‘bonatuurlike wilskrag’
Ons twee spring in die kar en begin met ons rit in die rigting van Diepsloot. Hy vra my toe die een vraag wat ek nooit gedink het my en sy lewe gaan verander nie.
Verkiesingskoors eis tol onder politici
“Electionitis”, oftewel verkiesingskoors, se simptome is verhoogde angs by politici, ’n skielike werkywer, behoefte aan mediadekking, die ontstaan van ’n duisternis nuwe partye en ’n geneigdheid by politieke partye om tot die laaste oomblik te wag voor hulle kandidaatlyste finaliseer.
Peiling bevind daling in DA-steun
Die marknavorsingsgroep Ipsos Markinor het hul jongste meningspeiling bekend gemaak – en dit lyk nie goed vir die DA nie.
‘Nasionale slaagsyfer veel laer as dié van Afrikaanse skole’
Volgens die SOS se berekeninge, was die algehele slaagsyfer vir matrikulante in Afrikaanse skole verlede jaar 86,9%, teenoor die nasionale slaagsyfer van 78,2%.
Video: Winkel tydelik gesluit ná rot-voorval
Die maatskappy erken sy standaarde is “duidelik nie in die Diepkloof-winkel gehandhaaf nie”.
Kolisi: ‘Madiba sou nie kwotas steun’
Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, meen oudpresident Nelson Mandela sou waarskynlik nie die kwotastelsel vir die samestelling van die Springbokspan steun nie.
ʼn Klein skooltjie met ʼn groot hart
Laerskool Pierneef is vanjaar 65 jaar oud. Dis ʼn skool in die hartjie van die Pretoriase Moot.
Kleuter op verjaarsdag ontslaan ná sy by dood omdraai
Die ouerpaar vertel hul grootste nagmerrie het op 23 Desember by hul huis in Middelburg ’n werklikheid geword. “Sy was dood. Daar was geen hartklop of polsslag nie.”
Foto’s: Treinongeluk eis minstens drie; byna 250 beseer
“Albei treine was op dieselfde spoorlyn vanaf Mabopane in Pretoria se rigting onderweg.”
Vrou, 3 kinders en toeris sterf op N2
Die ongeluk het omstreeks 12:00 gebeur toe ʼn Toyota Etios en ʼn Volkswagen Caravelle op die Swartvleibrug naby Knysna in George se rigting gebots het.
Herrie oor Woolies glo entrepreneur se ontwerp ‘steel’
“Woolworths het die hele ontwerp en konsep van die buidel waarin ek my hart en siel die afgelope vier jaar gestort het, skaamteloos gekopieer.”