Die driejarige seuntjie is verlede week glo ontvoer van ʼn strand in Summerstrand toe hy saam met sy ouma vir sy ma gewag het.
Alles vir Woensdag 9 Januarie 2019
Naka praat ná aanval: ‘Jy vat dit dag vir dag’
“Ons het net klaar gebraai en die vleis op die tafel neergesit. Die volgende oomblik skree iemand skielik: Nee! Nee! Nee! Toe ek omdraai, staan al vier daar met traangas en probeer ons spuit.”
Jong Gautenger derde keer onder mes ná slangbyt
KJ is baie moeg en het vir die eerste keer sedert Maandagnag geslaap.
Vrou vas ná sy lieg oor ‘kantoorrooftog’
Volgens die polisie word daar gevind dat mense dikwels valse klagte indien oor beweerde “straatrooftogte” of “diefstal uit voertuie” wanneer hulle selfone of skootrekenaars verloor omdat hulle bang is versekeringsmaatskappye sal nie uitbetaal as hulle nie ʼn polisiesaaknommer het nie.
Kenners ondersoek massastranding van dolfyne
Bloed het by van die dolfyne se bekke uitgekom, terwyl van hulle gelyk het asof hulle van die vel aan hul lyf verloor het.
Kolisi gekap oor rassekwota-uitlatings
Sy het Kolisi se uitlatings as “hartseer” bestempel en sportmanne en -vroue gewaarsku om nie hul menings oor rassekwessies te gee nie.
Video: Skoolhoof valskermspring eerste skooldag binne
Dit was ’n dag van vele eerstes toe die Hoërskool Waterkloof Woensdagoggend heropen.
Foto’s: Skattige gr. 1’s se eerste skooldag
Die Laerskool Rooihuiskraal het Woensdagoggend behoorlik soos ʼn rooimiernes gewemel van honderde haasbekkies in hul rooi skoolkleertjies wat vir hul eerste skooldag in gr. 1 aangemeld het.
Blaam verskuif ná noodlottige treinongeluk
Terwyl die minister van vervoer kabeldiefstal blameer vir Dinsdag se noodlottige treinongeluk in Pretoria meen die vakbond Untu dit is hy en Prasa wat moet pa staan vir die ongeluk.
Onnie dag voor nuwe skooljaar doodgeskiet
Inwoners het gehoor hoe skote afgevuur word, ondersoek ingestel en die onderwyseres se liggaam op die grond aangetref.
‘Dros-verkragter’ moet vir 30 dae geëvalueer word
Die beskuldigde sal vir 30 dae deur ʼn span van drie psigiaters en een sielkundige geëvalueer word.
Man vas ná dreigemente aan Gautengse gesin
Die persoon wat die dreigboodskappe gestuur het, het ʼn deeglike kennis van die gesin se bewegings gehad, geweet waar die slagoffer se kinders skoolgaan én waar sy vrou werk.
Hoë bloeddruk? Hier is raad
Hoë bloeddruk word as ’n stille moordenaar beskou omdat daar bykans geen simptome of tekens is om te wys dat ʼn persoon hoë bloeddruk het nie.
Geen einde aan Kaapse brand in sig
“Enige brand wat teen die berghange voorkom, is moeilik om te bedwing.”
Een dood, een gewond in skietery met polisie
Die polisie het beslag gelê op twee vuurwapens, balaklawas en die voertuig wat vermoedelik gekaap was.
Jong onnie se droom om klas te gee bewaarheid
“Sy het eers na haar laaste eksamen reeds geskryf was, gehoor dat die gelde nie deur die beurs gedek sal word nie.”
Parlementêre komitee hou oog oor studente se registrasie
Alle studenteleiers behoort hulle daarop in te stel om die hoëronderwyssektor tot almal se voordeel te bevorder, veral arm studente s’n.
Triumph Street Triple: Kleiner nie noodwendig slegter
Van amper doodstil tot ʼn diep roggel vat nie veel op die versneller nie, maar as jy jou gewrig nog verder draai, klim die klank nog so ʼn oktaaf en die voorwiel raak lig.
Talle Pretorianers sonder krag weens storm
“Al ons spanne werk onverpoos en spoedig om diensleweringsprobleme op te los wat deur stormweer veroorsaak is.”
Man blind ná gru-ongeluk: ‘Ons lewe het handomkeer verander’
“Ons het nooit gedink dat dit met ons sou gebeur nie.”