Suid-Afrika se Giniel de Villiers het Dinsdag die voortou geneem in vanjaar se Dakar-veldtydren.
Alles vir Woensdag 9 Januarie 2019
Nuuskommentaar: Kyk Ramaphosa in regte rigting, maar vat die verkeerde spoor?
Die redenasies om “vir Ramaphosa te stem” is ’n politieke foefie in dieselfde dampkring as “moenie jou stem op ’n klein partytjie vermors nie” of “leen ons jou stem”.
Vandag se sportnuus
Die 41ste Dakar-tydren se tweede skof is gister in Peru gejaag en Giniel de Villiers van Suid-Afrika het in sy Toyota vierde in die motorafdeling geëindig.
Verlate babaseun se ouers gesoek
Die een week oue babaseuntjie is deur ʼn verbyganger gevind nadat hy gehoor het hoe ʼn baba uit die bosse langs die treinspoor huil.
Skade van Pretoria-treinongeluk sowat R21 miljoen
“Die onvoorsiene reënweer Dinsdagmiddag het ʼn negatiewe uitwerking gehad op die werk om die ongelukstoneel op te ruim en die werk sal vanoggend voortgesit word.”
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde glo op pad na Weskoppies
“Tot ons ontsteltenis gebruik die man nou waansin as ʼn versagtende faktor vir die beweerde verkragting van die sewejarige meisietjie.”
Man ernstig beseer toe boom op hom val
Terwyl Gautengse motoriste Dinsdagmiddag in swaar reën hul pad huis toe moes vind, is ʼn 55-jarige voetganger ernstig beseer toe ʼn groot boom op ʼn sypaadjie in Randburg op hom omgeval het.
Gedagte vir die dag: ’n Aandgebed
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon. (Psalm 4:9)