“Ek glo dit sal ʼn les vir Suid-Afrika wees dat rassisme nie kleurblind is nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Januarie 2019
DA boos oor ANC sy leuse ‘steel’
“Dis jammer dat die regerende party so laag sal daal om ʼn ander party se leuse blatant te steel.”
Een dood, 18 beseer toe drie voertuie bots
Een persoon is op slag dood terwyl nog 18 insittendes van die minibustaxi se beserings van gering tot matig wissel.
Optrede teen Baaise bendes dra vrug
Nog 79 mense is in hegtenis geneem toe beslag gelê is op 10 ongelisensieerde vuurwapens.
Kaapse seebeskermers behaal sukses
Die verdagtes het toe reeds na bewering 238 klimmossels, 42 alikreukels en 590 swart mossels uitgehaal.
Beeste se baas gesoek ná diefstal
Die twee verdagtes kon nie na wense verduidelik waar hulle aan die beeste gekom het nie.
ToekomsVenster: Lewensbeginsels van verbeeldingloosheid en kreatiwiteit
Wees ʼn slag ambisieus, waag dit in die onbekende, daag die grense uit. Maak die deure oop en kyk wat aan die ander kant daarvan bestaan. Jy gaan heerlik verras wees.
Die wêreld in foto’s – 10 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Groot vonds van renosterhorings op lughawe gekry
“ʼn Hond van die eenheid het positief gereageer op ʼn vrag wat vir die Midde-Ooste bestem was.”
Geen gratis hoër onderwys voor basiese onderwys op peil is nie
“’n Onderwysstelsel is slegs so goed soos die gehalte van sy onderwysers. Daar hoef nie noodwendig meer geld aan onderwys afgestaan te word nie, maar beskikbare geld moet beslis beter aangewend word.”
Opwindende flieks en reekse op Showmax in Januarie 2019
Aangesien Januarie altyd soos die langste maand van die jaar voel (hoe lank dan nóg tot betaaldag?), bring Showmax vir jou al die vermaak wat jy nodig het om 2019 met woema af te skop.
‘Reeksmisdadiger’ vas vir moord op Bloem-sakeman
ʼn 29-jarige verdagte sou na verwagting Donderdag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn in verband met die moord op Louis Siemens (52), die besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal wat in Mei verlede jaar in die parkeerterrein van ʼn winkelsentrum doodgeskiet is.
Vrag dagga, mandrax by padblokkade gekry
Die polisie het al die passasiers, wat onderweg was van Olifantshoek na Upington laat uitklim en deursoek.
Tennisjaar begin met Aussie Ope en Anderson mik nóg hoër
Die Australiese Ope begin Maandag en van die wêreld se beste spelers sal op Melbourne toesak.
Verkiesing voor einde Mei geproklameer
Soos die tendens wêreldwyd ook is, is Suid-Afrikaanse kiesers onder 30 jaar die traagste om hul kruisies te trek.
Pretoriase skole sien behoorlik dubbel
Die Laerskool Wierdapark spog met nege stelle tweelinge in gr. 1, terwyl die Laerskool Tuine altesaam vyf stelle tweelinge én ʼn drieling vanjaar verwelkom het.
‘Foto weerspieël nie skool se ware karakter’
“Die beheerliggaam is verbind tot integrasie en om ’n positiewe bydrae tot die samelewing te lewer.
Moeilike jaar lê vir Mboweni voor
Saville sê die land se probleme is veelvuldig wat die begroting en fiskus se uitdagings verdwerg en net ‘n moeiliker taak vir Tito Mboweni, minister van finansies, voorspel.
‘Seinblokkeerders die antwoord op selfone in tronke’
Plaaslike media berig Timothy Omotoso, die Nigeriese televangelis wat tans op seksuele aanklagte in die St. Albans-tronk in Port Elizabeth aangehou word, is toegelaat om sy selfoon te gebruik om vanuit sy enkelsel deur middel van regstreekse video aan sy gemeentelede oor die hele land heen te preek.
Kosblikkie-video: Toebroodjie-sosatie
Kosblikkie-video: Die skool het weer begin en elke oggend se kosblik pak kan nogal ʼn afgesaagde storie raak. Hier is ʼn maklike manier om jou kind se kosblik interessant te hou deur gewone toebroodjies net op ʼn ander manier aan te bied.