“Dit is sulke dinge wat ons land verarm en toeriste wegjaag. Hulle lande is skoon en dan kom hulle by ons en dit lyk soos ʼn ashoop.”
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Januarie 2019
Duiker sterf kort ná duiksessie
“Ander duikers het mond-tot-mond-asemhaling toegepas terwyl die boot terug na die strand gejaag het.”
Video en foto’s: Franskraal ontruim weens wegholbrand
“Skakel alle ligte en elektriese toebehore af en sluit jou huis. Vir jou eie veiligheid, verlaat jou buurt onmiddellik en ry na ʼn huis van ʼn vriend of familielid buite die ontruimingsgebied.”
Groot verkeersprobleme toe voertuig op N1 vlamvat
“Daar word beweer daar was drie mans in die voertuig, maar hulle het glo die toneel verlaat voor die nooddienste opgedaag het.”
ToekomsVenster: Lewensbeginsels van kwaad en vergifnis
Vra dat die sagte Gees van God van jou besit neem vandag. Dis hoe Jesus teenoor ander opgetree het.
Khoisan kry eie raad vir tradisionele leiers
Die parlement het die Wetsontwerp oor Tradisionele en Khoisan-leierskap aanvaar, wat ʼn struktuur skep vir die verteenwoordiging van die tradisionele leierskorps van die Khoisan.
2-jarige in kritieke toestand by kliniek aangebring
Die vrou wat die kind na die kliniek gebring het, het geweier om haar naam vir mediese personeel te gee en is inderhaas daar weg.
ANC wen Mpumalanga-tussenverkiesing gemaklik
Die feit dat die DA nie ʼn kandidaat gestel het nie, maak dit egter moeilik om die uitslag te interpreteer.
Die wêreld in foto’s – 11 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
DA se regsmense waarsku ANC
Hy meen die DA het sy “verbintenis daartoe bewys om ʼn nierassige en inklusiewe Suid-Afrika te bou, terwyl die ANC met die jare weggedwaal het van dié ideale”.
Grondonteiening: Twee prosesse tans aan die gang
Daar is tans twee parallelle prosesse aan die gang om grondonteiening sonder vergoeding in te stel.
Huishulp se seun kan nou in Afrikaans studeer
Thabo se ma was vasberade dat haar kinders in Afrikaans onderrig móét word, al het dit broekskeur gegaan om kos op die tafel te sit.
Tekenprent: Rasseherrie oor foto
ʼn Herrie het losgebars oor ʼn foto wat glo wys hoe swart en wit leerders van mekaar geskei word by ‘n laerskool in Noordwes.
Gogga-roomys nou in SA
Dié roomys kom in drie verskillende geure: donkersjokolade, grondboontjiebotter en chai latté.
Hawelose sterf in brand by substasie
Die polisie moes eers hul ondersoek op die toneel afhandel voordat City Power-tegnici kan begin werk om die krag na die geaffekteerde voorstede te herstel.
Talle leerders op Schweizer tuis gehou vir veiligheid
“Sy het waarskynlik die gevoel gekry om die kinders bymekaar te laat sit sodat hulle mekaar kan troos.”
N3 heropen ná betogers vragmotors brand
Die inwoners was ontstoke nadat hulle vroegaand ʼn stuk grond beset het, maar die polisie nege van hulle in verband met die grondgryppoging in hegtenis geneem het.
Twee vas ná moord op Kaapse bejaardes
Die egpaar se liggame is Sondagmiddag deur hul seun, Kenwyn, in hul huis aangetref nadat hy gaan ondersoek instel het omdat sy ouers nie die telefoon geantwoord het nie.
Resep-video: Knoffel-broodjiebakkies
Knoffel, spek en kaas is die perfekte kombinasie vir jou volgende braai!
Sakpasresep: Maklike kooldis
Kool is nou nie juis almal se gunstelinggroente nie. Tóg kan daar getoor word om kool in ʼn heerlike dis te omskep.