“Niemand het omgegee oor wetlike prosesse nie. Die monster van politieke korrektheid het dié juffrou getref. Hierdie monster gee nie om oor feite en vra nie vrae nie.”
Lees meerAlles vir Sondag 13 Januarie 2019
Twee dood, 3 beseer toe voertuig rol
“Twee mense wat tydens die ongeluk uit die voertuig geslinger is, is op die toneel dood verklaar.”
Seuns sien hoe twee maats verdrink
Die twee seuns het gesien hoe hulle vriende in die water in die moeilikheid beland en het omgedraai en terug geswem om hulp te ontbied.
Kleuter sterf onder motorhuisdeur
Ooggetuies het aan paramedici gesê dat die vierjarige seuntjie deur die motorhuisdeur vasgedruk is.
Overberg: Brande plek-plek weer buite beheer
Die verligting van die reënval Vrydagaand in die Overberg-distrik was van korte duur en brandbestryders moet weereens met alle mag teen wegholbrande baklei.
Drie ‘dwelmmuile’ by OR Tambo vasgetrek
In twee van die gevalle is die verdagtes voorgekeer nadat die polisie ʼn wenk van die publiek ontvang het, terwyl die derde verdagte tydens ʼn roetineondersoek vasgetrek is.
R38 miljoen sodat behoeftige studente kan studeer
“Taylor het die grootste gedeelte van haar kinderjare in ʼn kinderhuis in Naboomspruit deurgebring, maar haar droom om eendag ʼn onderwyser te word kan nou waar word.”
Een dood, drie gewond toe skote klap
Die Wes-Kaapse polisie ondersoek tans die omstandighede van die skietvoorval wat een man dood en drie ander mense, insluitend ʼn kind, gewond gelaat het.
SA sokkerlegende sterf
“Hy is weg. Ons legende is weg.”
Pa en seun trotseer vlamme om skilpaaie te red
“Ek het geweet hoe baie diere daar in daardie gebied is wat nie voor die vlamme sal kan uitvlug nie. Veral die skilpaaie wat stadig beweeg het ek geweet gaan ons hulp nodig hê.”
Cope opgewonde oor ‘hernieude belangstelling’ in party
“Ons word oorval met versoeke van verskillende gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies landswyd wat met ons wil vergader met die oog daarop om by ons aan te sluit of om ʼn samewerkingsverhouding met ons te sluit.”
Video en foto’s: Storm veroorsaak chaos in Polokwane
ʼn Hewige donderstorm met swaar reën het Saterdag tot erge oorstromings en kitsvloede in Polokwane in Limpopo gelei. Inwoners het verskeie video’s en foto’s op…
Malema en EFF dok nóg op vir AfriForum-regskoste
Julius Malema en die EFF het die afgelope week vir die tweede keer in twee maande ’n betaling van meer as R100 000 aan die burgerregte-organisasie AfriForum gemaak.
Drie dood, 7 beseer in Gauteng-botsings
Een van die beseerdes is ‘n 11-jarige meisie wat in ‘n ernstige toestand van ‘n ongelukstoneel in Carletonville na The Fountain Private Hospitaal gehaas moes word.
Gedagte vir die dag: Leer verwondering
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! (Psalm 8:2)