Twee mense is doodgemaak en amper 40 aangekeer in ʼn hernieude aanslag op LGBT mense in die Russiese streek Tsjetsjnië.
Lees meerAlles vir Maandag 14 Januarie 2019
Staat en landbou sê bek-en-klouseer die stryd aan
“Ek is tevrede met die eerlike gesprekvoering.”
Ma wat kroos glo vermoor ‘verstandelik onbevoeg’
“Die aard van die misdade laat ʼn mens wonder of dit moontlik is om sulke dade te pleeg terwyl jy by jou volle verstand is.’
Schweizer-Reneke: Solidariteit kom met regstappe
Lehari se “oorhaastige, populistiese optrede” het daartoe gelei dat Barkhuizen onregmatig en onskuldig geskors is.
Saru-president verdedig Kolisi ná uitlatings
“Siya het iets in sy privaat hoedanigheid gesê en mense moet kyk na wat hy in die geheel gesê het.”
Divenette terug skool toe ná sy maande om lewe veg
“Sy het in ʼn tydperk van sewe maande 19 operasies ondergaan. Dit beteken sy moes 19 keer volle narkose kry, asook 10 ander kere semi-narkose.”
ToekomsVenster: Is jy ondankbaar of tevrede?
Dit is so maklik om ondankbaar te wees. Dit gebeur gewoonlik wanneer en na die mate dat ons onsself met ander mense vergelyk.
Food Lover’s steeds toe ná rot-video
“Ná die inspeksie die afgelope week is die winkel Sondag gesluit en het dit Maandag gesluit gebly.”
Vier vas ná vragmotors op snelweg brand
Die protesoptrede het swaar verkeersopeenhopings veroorsaak en motoriste moes noodgedwonge van alternatiewe roetes gebruik maak. Die pad is eers vanoggend in die vroeë oggendure weer oopgestel.
Seun op N1 doodgery
Op pad huis toe het hulle die N1 probeer oorsteek toe ʼn wit Isuzu-bakkie uit Winburg se rigting op pad na Kroonstad Thunywa tref.
Die wêreld in foto’s – 14 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
SA vermaakpaartjie verruil SA vir Namibië
“Ek en Anelle het besluit dat dit vir ons as gesin, en veral vir klein Leonard, beter is om die groot trek aan te pak.”
Parys-DBV van dieremishandeling beskuldig
“Ongelukkig was die hondjie se toestand so swak dat die veearts besluit het genadedood was al raad om die lyding te beëindig.”
Akademia se hande versterk met toonaangewende professore
“Ons glo dat hierdie kundiges se gerekende ervaring ʼn merkwaardige bydrae sal lewer om Akademia se akademiese en bedryfsrelevantheid te behou en toenemend uit te bou.”
Olivier en De Kock verneder Pakistan
Die Proteas het die derde en laaste toets teen Pakistan op die Wanderers met 107 lopies gewen. Duanne Olivier en Quinton de Kock was die tuisspan se groot helde.
Video: Verhoed só dat jou avokado’s verbruin
In hierdie video word verskeie strategieë getoets wat jou avokado se verbruining glo vertraag.
My liewe kind, daar gaan jy…
Hierdie sak is iets wat jou deur die moeilike en lekker tye van student-wees gaan dra… Dit is van egte leer gemaak om jou te herinner aan wie jy is, ʼn kind van die aarde wat hard werk vir die opbrengs wat jou toekom.
Britse burgemeester sterf in SA
Nigel Gawthrope (61) en sy vrou, Jenny, was met vakansie in Suid-Afrika en sou van hier af in Mosambiek gaan duik het.
Anderson sit vir Mannarino ore aan
Kevin Anderson het vir die eerste keer sedert 2015 na die tweede ronde van die Australiese Ope deurgedring toe hy Frankryk se Adrian Mannarino geklop het.
Wen: Is jy ʼn Wes-Kaapse leser? Kom fliek saam met ons
Wen: Is jy ʼn Wes-Kaapse leser? Jy kan die voorreg hê om “Dominee Tienie” eerste te sien! Maroela Media en Helpende Hand nooi jou en jou gesin om saam met ons na ’n voorskou van fliek, Dominee Tienie, te kom kyk. Die vertoning vind plaas 17 Januarie om 19:00 vir 19:45 by Ster-Kinekor, Somerset Mall.