Dit is bevestig dat ʼn meteoor die atmosfeer bo die Wes-Kaap binnegedring het en glo in die Helderberg-omgewing geval het.
Lees meerAlles vir Woensdag 16 Januarie 2019
Ebrahim Rasool glo op pad na kabinetspos
Onberispelike ANC-bronne beweer die voormalige Wes-Kaapse premier en Suid-Afrikaanse ambassadeur in Washington, Ebrahim Rasool, is op pad na die nasionale parlement.
Bosasa betaal glo maandeliks miljoene se omkoopgeld
“Dit was ʼn druppel in die emmer gegewe die maandelikse omset. Die kontant in Watson se inloopkluis is net vir omkoopgeld gebruik en vir niks anders nie.”
DA dien klagtes van korrupsie in teen ACDP
Die DA het klagtes van korrupsie teen die ACDP ingedien nadat voedselbiljette met die ACDP se logo daarop glo aan kiesers versprei is tydens vandag se belangwekkende tussenverkiesing in die Kaapse woonbuurt Bonteheuwel.
Veldwagters vas oor renosterstropery
“Dit is altyd baie hartseer wanneer jou eie personeel betrokke raak.”
Gerrie Nel in hof oor Rwandese hoë se moord in SA
Karegeya, wat asiel in Suid-Afrika gesoek het nadat hy uit Rwanda gevlug het, is in 2013 verwurg in ’n hotelkamer in Johannesburg gevind.
Twee van Rolex-bende aangekeer
“Daar is op twee vuurwapens, ammunisie, dwelms, balaklawas, handskoene en messe beslag gelê.”
‘Skrikwekkende’ verwikkeling by Laerskool Schweizer-Reneke
“Ons het ʼn bandopname waar hy sê die betogers moet by die skool kan inkom en die land behoort aan hulle.”
Minister sê oor parool vir Janusz Walus
Die kenners het bevind dat Walus depressief kan raak, selfmoordgedagtes het en uitbarstings beleef.
ToekomsVenster: Is jy geloofwaardig of ongeloofwaardig?
Wat Suid-Afrika nodig het, is mense met integriteit, baie integriteit. Is jy so ʼn Christen?
Stappe kom teen nog twee van Schweizer-Reneke
Dié mense se identiteit sal Donderdag op ʼn mediakonferensie in Mahikeng, die provinsiale hoofstad, bekendgemaak word.
Die verhoog wink vir blinde matrikulant
“Min mense weet eintlik dat ek blind is nadat ek op die verhoog was.”
Die wêreld in foto’s – 16 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Wits-beampte, student vas oor ‘toelatingsbedrog’
“Die twee het na bewering groot bedrae geld geëis by aansoekers wat nie aan die toelatingskriteria voldoen nie en dan die stelsel gemanipuleer en meer punte aan dié studente toegeken vir toelating tot die universiteit.”
Ramaphosa sing ander deuntjie oor Reserwebank
“Daar is egter geen rede om paniekerig te raak oor uitsprake deur politieke partye oor die Reserwebank nie.”
Sassa waarsku teen Facebook-slenter
“Hierdie gesteelde kaarte is onmiddellik gedeaktiveer en is waardeloos, so die publiek word gewaarsku om nie in die strik te trap om dit te koop nie.”
‘Rasse-aanval’: Man kry 22 jaar tronkstraf
“Crew is ernstig beseer en het met sy aankoms by die hospitaal gesterf. Molino se bekkenbeen is gebreek en Cloete en Jager is gering beseer.”
Frank Opperman ontgin in ‘Dominee Tienie’
“Die prent ondersoek ʼn onderwerp wat na aan die harte van baie Suid-Afrikaners lê.”
kykNET se #JouSondagDrama-fliekreeks skop Sondag af
Op Sondag 20 Januarie skop dié rolprentreeks af met die fliek Desember, met Henriëtta Gryffenberg, Arno Greeff, Mila Guy en Leandie du Randt Bosch in die rolverdeling.
Drie vas ná moord op motorfietsverkoper
“Sy lippe het beweeg, maar daar het nie klank uitgekom nie.”