Ondanks November se sterk kleinhandelgegewens, het twee van die Johannesburgse Effektebeurs (JE) se swaargewig-winkelaandele die mark met swak verkoopsyfers teleurgestel. Dit het in die proses die JE laer gedruk.
Alles vir Maandag 21 Januarie 2019
Staatskaping: Zondo boos oor uitgelekte verklaring
Volgens die berigte was Nomvula Mokonyane, Nomgcobo Jiba, Lawrence Mrwebi, Dudu Myeni en oudpres. Jacob Zuma almal ontvangers van omkoopgeld wat Gavin Watson, uitvoerende hoof van Bosasa, betaal het om ondersoekers en moontlike vervolging af te weer.
Video: Help, dit reën spinnekoppe!
Maak nie saak watter weersomstandighede jy ervaar nie – ten minste kan jy sê dat dit nog nie by jou spinnekoppe gereën het nie.
Inwoners raadop oor waterkrisisse in Mpumalanga
“Daar is ’n gevoel van paniek onder die inwoners. Ons weet dat dit nie voorkom kon word nie, maar as die munisipaliteit dit kon bestuur soos in die Kaap, kon ons meer bewus gewees het van die krisis.”
Dwaalkoeël eis seun se lewe by begrafnis
ʼn Dwaalkoeël het die seun getref, waarna hy in die pad ineengesak het.
Verminder suikergebruik só tydens swangerskap
Wat is die newe-effekte van ʼn hoë suikerinname tydens jou swangerskap en watter gesonde alternatiewe is daar vir daai sjokoladestafie wat vir jou lê en loer?
Ma, kêrel dan gevonnis ná 3-jarige se dood
Daniel het gebreekte bene, erge kneusplekke aan sy arms en gesig, kopbeserings en 60% brandwonde oor sy liggaam gehad.
Hoekom moet ék omgee oor die vervolging van Christene in ander lande?
Christenvervolging is nie net onthoofdings en marteling nie; dit kan verskillende vorms aanneem.
Nuwe ondersoek na Mrwebi, Jiba begin
ʼn Nuwe ondersoek na die geskiktheid van twee senior amptenare van die Nasionale Vervolgingsgesag, adv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi, het vanoggend in Centurion begin.
Tekenprent: Die Twitter-polisie hou wag…
Die tekenprentkunstenaar Jerm se beskouing van die gebeure
Brexit: May sê vandag oor haar Plan B
Drie kabinetsministers het aan die koerant gesê ʼn verkiesing is ʼn moontlikheid.
ʼn Bielie van ʼn Bieliemieliefees
Die Bieliemiefees in Reitz in die Vrystaat is in 2019 beter en lekkerder as enige ander fees!
Foto’s: AGS Senekal wil herbou ná brand
“Die hele kerk is verwoes; ook die kombuis, alles. Niks kon gered word nie.”
Hoe vergelyk Zondo-kommissie met eertydse Erasmus-kommissie en Inligtingskandaal?
Vanjaar, 41 jaar gelede, het PW Botha eerste minister geword en van John Vorster en Connie Mulder ontslae geraak, ongeag die waarheid. Hiervoor het hy die Erasmus-kommissie en die Inligtingskandaal gebruik. Hoe het die Erasmus-kommissie dit gedoen en kan ons daaruit leer om seker te maak die Zondo-kommissie word nie só misbruik nie?
Skilpad-Proteas moet haastiger wees in Durban
Die Proteas het Saterdag die eerste eendagwedstryd teen Pakistan verloor bloot omdat hulle te stadig gekolf het. In Durban sal hulle moet begin om die spoedlepel bietjie harder in te trap indien hulle ’n faktor in vanjaar se Wêreldbekertoernooi wil wees.
‘Kanarie’ maak opslae in die buiteland
Die fliek is gegrond op ware gebeure en is uit die pen van Christiaan Olwagen en Charl-Johan Lingenfelder.
Departement ontken verpleegkollege gaan deure sluit
Die gerugte kom nadat derdejaarstudente by dié Gautengse verpleegkollege verlede jaar volstrek geweier het om hul eksamen aan die einde van die akademiese jaar af te lê.
Nuuskommentaar: ‘Terug van weggewees’
Beteken die rasseherrie op Schweizer-Reneke dat apartheid weg was, maar nou weer geil groei? Of veel erger, kan daar nou weer van staatsterreur gepraat word na aanleiding van die gerapporteerde bekentenis van die enigste staatsgetuie dat hy vir die hof in Coligny gelieg het, en twee landbouers nou in die tronk wag om vir moord gevonnis te word?
Foto’s: Dodetal styg ná brandstofpyplyn ontplof
ʼn Paar uur nadat die lekkasie die eerste keer waargeneem is, het die pyplyn ontplof.
Entrepreneurskap: Wins eerste
Meeste kleinsakemanne ken die gevoel: “As ek net nog X rand se produk kan verkoop, gaan ek wins maak. Dan kan ek myself uiteindelik betaal wat ek werd is!”