Waar kom ons aan die woord “hanswors”? Taaltoffie stel ondersoek in
Alles vir Maandag 21 Januarie 2019
Al weer die falende staat
TLU SA het aangedui dat hy stappe teen die regering oorweeg en die moontlikheid van ’n klasaksie ondersoek waardeur boere dalk skadevergoeding kan eis.
Resep: Krap-en-klapperkerrie
Maak seker dat jy ’n groot borslap aansit, aangesien die heerlike sous beslis oor jou gesig en arms gaan afloop!
Werkbare motivering vir 2019 en daarna!
Vir my kom hierdie hele verduideliking van intrinsieke motivering, motivering wat van binne af kom, neer op een woord: Roeping. Ek glo dat jy nie toevallig is waar jy is nie, ek glo dat jy met ʼn baie spesifieke doel daar geplaas is.
Boek: Min Shaw: Sprokie van ’n liefling
In hierdie pragboek word foto’s en memento’s uit Min Shaw se persoonlike fotoalbums en plakboeke opgeneem.
Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister sy sewende dag in Melbourne beleef en verskeie gekeurde spelers is uitgeskakel. En in die Pro14-reeks het die Southern Kings en die Cheetahs in Port Elizabeth kragte gemeet.
Swygsame dwelmhandelaar blykbaar onstuitbaar
Sondag het lede van die eenheid haar weer in hegtenis geneem, dié keer met dwelms met ʼn geskatte straatwaarde van R4 000 in haar besit.
Polisie lê beslag op meer as R600 000 se dagga
Die lede het hulle dokumente of fakture gevra van waar die komberse gekoop is of waar dit afgelewer moes word, maar die verdagtes kon geen bewyse gee nie.
Foto’s: Zim se president haas hom terug in weelde
“In die lig van die ekonomiese situasie sal ek terugkeer ná ʼn hoogs produktiewe week van bilaterale handels- en beleggingsontmoetings.”
Gedagte vir die dag: Kyk in Sy oë
Die Here is op sy troon in die hemel! Sy oë is oop, sy oë keur die mensekinders. Die Here onderskei tussen regverdige en goddelose. (Psalm 11:4-5)