Ná twee teleurstellende toernooie in die HSBC-sewesreeks, sal die Blitsbokke alles in die stryd wil werp vir die komende Nieu-Seelandse toernooi.
Alles vir Dinsdag 22 Januarie 2019
Die bakoortjie
Dis toe dat ek besef dat Homer eintlik ʼn groot geheim beet gehad het. Jy moet maar draai en draai en net hoër klim met elke draai. Maar as jy koers kies, moet jy koers hou…
Kenners help vooraf om Twee Oseane veiliger te maak
Dié studie is ʼn eerste van sy soort en daar is vir vier jaar lank na die mediese voorvalle gekyk wat tydens die Twee Oseane voorgekom het.
Jo Black maak geskiedenis op Afrikaanse Top-20
Jo Black maak dié week geskiedenis op Maroela Media se Afrikaanse Top-20.
Uitdrukking: Jou skapies op die droë hê
Het jy geweet “jou skapies op die droë hê” verwys na iemand wat taamlik welgesteld is? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Porsche Cayenne S
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die Porsche Cayenne S, oor Honda Africa Twin en deel ʼn inspirerende storie van die pas afgelope Dakar-ren.
Boek: Hokaai, Lulu
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie.
Nuuskommentaar: Staatskaping, en wie is die regering eintlik?
Die Bosasa-onthullings demonstreer vir die eerste keer oortuigend dat die Guptas waarskynlik nie die enigste rolspelers in staatskaping was nie. Suid-Afrika is egter nie alleen nie. Zimbabwe, so lyk dit, het Mugabe vir nog iets ergers verruil, terwyl die verkiesing in die DRK ooglopend gesteel is. En Suid-Afrika kan werklik nie groot vlae vlugtelinge bekostig nie.
Vandag se sportnuus
In die dubbelspel sal Suid-Afrika se Raven Klaasen en Michael Venus van Nieu-Seeland vandag in die kwarteind in aksie wees.
Burgemeester gaan sê oor Zuma se album
Die vollengte album met struggle-liedjies deur oudpres. Jacob Zuma sal poog “om die geskiedenis te behou”
‘My regte geskend’, sê minister oor Bosasa-bewerings
Daar is Maandag getuig die minister het benewens ʼn maandelikse bedrag van R50 000 ook opgraderings aan haar huis en ʼn magdom kruideniersware jaarliks oor Kerstyd van Bosasa ontvang.
Rwandese hoë se moord in SA: ‘Ons sal toesien dat geregtigheid geskied’
Landdros Mashiane Mathopa het Maandag in die Randburgse landdroshof die beslissing gemaak nadat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se private vervolgingseenheid, ’n aansoek namens Karegeya se familie in hierdie verband gebring het.
Gedagte vir die dag: Die silwer woorde
Die Here se woorde is suiwer woorde, silwer wat gelouter is in ’n smeltoond in die grond, sewe maal gesuiwer. (Psalm 12:7, BDV)