Alles vir Woensdag 23 Januarie 2019

Vandag se sportnuus

Suid-Afrika en Pakistan se tweede eendagwedstryd is gister in Durban gespeel. Suid-Afrika wen die wedstryd met 5 paaltjies en die reekstelling is nou een elk; In die dubbelspel in die Australiese Ope het Suid-Afrika se Raven Klaasen en Michael Venus, wat sesde gekeur was, in die kwarteind vasgeval.