“Dit was beslis nie my bedoeling om enigiemand te ontstel nie.”
Alles vir Donderdag 24 Januarie 2019
Vermiste Muizenberg-vrou opgespoor
Twee vroue het Ripepi in die suidelike voorstede gewaar en herken danksy biljette wat Pink Ladies versprei het.
Voormalige OBK-hoof onskuldig in interne ondersoek
“As ek u reg verstaan, was die bewering oor die MST-finansiering dat daar absoluut geen gronde vir die aantyging was nie.”
Nuuskommentaar: Die ABC van die verkiesing
Dit blyk dat daar voor die algemene verkiesing nog heelwat misverstande oor begrippe is. Van die onkunde word hier uitgespel.
Boek: Geloofskatte in die Evangelies
Ontdek die verrassings wat weggesteek lê in die bekende tekste van die Evangelies.
‘Stabiele Zimbabwe in SA se beste belang’
“Ons is gereed om hulle bystand te bied waar ons ook al kan.”
Vyf vas vir groot daggavonds
Tydens hul soektog het die honde-eenheid op 13 groot sakke dagga afgekom wat 283 kg weeg en met ʼn straatwaarde van sowat R30 000.
Vandag se sportnuus
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi sal weer die Stormers in vanjaar se Superrugby-reeks aanvoer en in die Engelse Ligabeker is gisteraand een wedstryd gespeel.
Gedagte vir die dag: Dwase se geloof
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. (Psalm 14:1, Bybel in Afrikaans 1933/1953)