“Die Bosasa-onthullings het die mite vernietig dat korrupsie in die ANC slegs ʼn kenmerk van oudpresident Jacob Zuma en die Gupta-familie was.”
Lees meerAlles vir Sondag 27 Januarie 2019
‘Nie ʼn pypdroom dat ANC weer Wes-Kaap kan oorvat’
Die kanse dat die ANC weer beheer kan oorneem in die Wes-Kaap is “nie ʼn pypdroom nie”, het Mcebisi Skwatsha, voormalige provinsiale ANC-voorsitter, Sondag gesê.
Drie sterf toe motor ná ongeluk begin brand
Drie persone is in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng dood en ʼn ander ernstig beseer toe ʼn motor ʼn tenkwa getref en aan die brand geslaan het.
Moenie ANC-beleid op Twitter bespreek nie, sê Zuma vir Mbalula
Oudpresident Jacob Zuma het Sondag die sosialemediaplatform Twitter gebruik om terug te kap na die ANC-verkiesingshoof Fikile Mbalula.
Upington-gemeenskap geskok oor moord op 72-jarige man
Die gemeenskap van Upington in die Noord-Kaap is geskok oor die afsterwe van die 72-jarige Frikkie Rademeyer.
SA tieners op pad na internasionale wetenskapskou
Twee tieners gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die 2019- internasionale wetenskapskou in Taiwan.
Goeie nuus vir baba Lee en sy ouers
Buiten die goeie nuus, kon klein Lee Jansen van Vuuren se ouers en ouma hom Sondag vir die eerste keer vashou.
19-jarige sterf in Gauteng toe weerlig hom tref
ʼn 19-jarige man is dood en ʼn 14-jarige skolier ernstig beseer toe hulle Saterdagmiddag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng, aan ʼn regatta deelgeneem en ʼn weerligstraal hulle getref het.
Helpende Hand se Tassie-projek gaan matriek toe
“Die tassie wat ek ontvang het toe ek klein was, het vir my deure oopgemaak en my van liefdadigheidswerk geleer. Vandag probeer ek graag om ander mense te help waar ek kan.”
20 dood, 81 beseer tydens ontploffings by katedraal
Minstens 27 persone is Sondag dood en 77 beseer tydens twee ontploffings ná mekaar by ʼn katedraal in die suide van Filippyne.
Zimbabwe se inflasie staan op 290%
Zimbabwe se inflasiekoers het 290% gehaal, die tweede hoogste in die wêreld ná Venezuela (na bewering 80 000% teen die einde van 2018), het Steve Hanke, Amerikaanse ekonoom en valutakenner, gesê.
Geen gronde vir regstappe oor verkiesingsplakkaat, sê DA
Die DA het ʼn brief van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se prokureur ontvang ná die ANC ʼn klag gelê het oor ʼn plakkaat van die party met die woorde “The ANC is killing us”.
Man vas oor polisiesersant se moord
ʼn 31-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sers. Petrus Gerhardus de Lange in Limpopo.
Geskiedenisboeke word by Aussie Ope herskryf
Japan se Naomi Osaka het gister die vrouetitel gewen, terwyl Rafael Nadal en Novak Djokovic vandag mekaar die stryd in die Australie Ope aansê.
Fidji eindig Blitsbok-opmars
Ná ’n sterk begin by die Hamilton-sewes, is die Blitsboktrein deur Fidji ontspoor.
Voorlopige skorsing van HK-lede by NWU sal opgehef word
Die voorlopige skorsing van nege huiskomiteelede van ʼn manskoshuis op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) ná ʼn voorval op 12 Januarie toe eerstejaarstudente blykbaar “verwelkom” is op ʼn manier wat nie “aan die waardes van die NWU voldoen het nie”, is opgehef.
Dolfyn gered wat by Jeffreysbaai strand
ʼn Dolfyn is Saterdag in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap gered toe hy op rotse gestrand geraak het.
Verengelsing van UP ‘ʼn gevaar vir inheemse tale’
Die ANC se beheptheid om Suid-Afrika te verengels is ʼn gevaarlike speletjie ten koste van ons inheemse tale.
Skubaduikers in hospitaal ná duik by Simonstad
Een skubaduiker is in ʼn kritieke toestand en ʼn ander is in ʼn ernstige, maar stabiele toestand in die hospitaal, ná hulle naby Simonstad in Kaapstad geduik het.
Gedagte vir die dag: Komplimentêre kaartjies
Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef? (Psalm 15:1)