Die saak teen ʼn 22-jarige man, wat daarvan beskuldig word dat hy die tweejarige Hakeem Baartman vermoor het, is Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth uitgestel vir ʼn moontlike pleitooreenkoms.
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 Januarie 2019
BMF soek swart HUB vir Absa
Die Black Management Forum (BMF) het Dinsdag geëis dat Absa-bank die uittredende uitvoerende hoof, Maria Ramos, met ʼn swart persoon sal vervang.
Zim-prokureurs betoog oor geregtigheid
Prokureurs in Zimbabwe het Dinsdagmiddag in Harare aan ʼn betoging deelgeneem om te eis dat geregtigheid in die land herstel word en dat die regering nie verder sal inmeng in hofprosesse nie.
Ouma en oupa het glo kleinkind vergiftig
ʼn Man en ʼn vrou, tussen 75 en 80 jaar oud, is in Mpumalanga in hegtenis geneem op aanklag dat hulle hul kleinkind vermoor het.
20 keer lewenslank vir reeksverkragter
‘n 31-jarige reeksverkragter is in die Johannesburgse hooggeregshof gevonnis op 94 aanklagte,
Vragmotors aan die brand gesteek tydens plastiekstaking
Vier vragmotors is in Kempton Park aan die brand gesteek en ses motors is beskadig ná ʼn aanval, vermoedelik deur stakende werknemers in die plastiekbedryf.
ToekomsVenster: Die genesing van Petrus se skoonmoeder
Bring jy mense na Jesus toe en bring jy Jesus na mense toe?
‘Ek is ʼn rassis’, sê Agrizzi
Hy sê hy het geweet hy word opgeneem en dat diegene wat die opname gemaak het, hulself waarskynlik wou beskerm. In die opname kan gehoor word hoe Agrizzi tekere gaan en herhaaldelik die k-woord gebruik.
AA sê oor brandstofpryse in Februarie
Die AA sê dat internasionale oliepryse ’n effens hoër plato bereik het nadat dit in die eerste helfte van Januarie gestyg het.
Kaartjies nog beskikbaar vir Kaapse CrossFit-draai
Jy kan nog kaartjies kry om te sien hoe van die wêreld se fiksste CrossFitters in Tafelberg se skadu sweet.
Video: Parys-boere sal hul weergawe gee
Die ses mans van die Parys-distrik in die Vrystaat wat aangekla word van die moord op twee vermeende plaasaanvallers, sal oor die volgende drie weke die geleentheid kry om hul weergawe van die gebeure aan die hof voor te hou.
Alles-ingesluit-vakansies is sommer baie maklik
Dis maklik om jouself êrens op die stand te gaan tuismaak onder ʼn grasdaksambreel met ʼn goeie boek en ʼn mengeldrankie (wat gratis ingesluit is) en heeldag in die warm son te lê en bak. Dis maklik om jouself te gaan afkoel in die koel Indiese oseaan…
Taxibestuurder gee hom oor ná grubotsing
Dis nog onduidelik waarom die taxibestuurder eers stilgehou het, maar hom toe ure later by die Mount Road-polisiestasie gaan oorgee het.
Breytenbach: ‘Jiba was nie geskik vir NDOV’
“Sy was nie juis produktief om sake gereed te kry vir die hof nie. Ek het die idee gekry sy was uit die ding uit terwyl sy geskors was en het tyd nodig gehad om weer op die hoogte van sake te kom.”
Landwye inspeksie oor minimum loon binnekort gehou
Die inspekteurs sal hulle veral toespits op die groot- en kleinhandelsektor aangesien hulle geïdentifiseer is as “probleemsektore”.
Die wêreld in foto’s – 29 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Amper 27 miljoen mag in Mei stem
Sowat 700 000 stemgeregtigdes het vir die eerste keer geregistreer en sal nou hul kruisies mag trek in die nasionale en provinsiale verkiesing.
Minder moorde, meer aanvalle op plase in 2018
“Die getalle dui aan hoewel meer mense oorleef, is daar ’n toenemende aanslag op mense op plase.”
Een dood ná vroue op plaas oorval word
“Daar word vermoed hulle het toegang tot die huis verkry deur ʼn venster te breek terwyl die vroue geslaap het.”
Video: Grappige video wil jou lewe red
ʼn Video wat bietjie ʼn ander aanslag het as gewone padveiligheidsvideo’s, doen weer die ronde op sosiale media.