Onverantwoordelike politici en hul meelopers, trek gemeenskappe telkens terug deur die werklikheid te verdraai, die waarheid te ontken en mag uit die massas te paai.
Alles vir Donderdag 31 Januarie 2019
Betogers ruk op by Vodacom-hoofkantoor
Vodacom het intussen die winkels by sy hoofkantoor gesluit.
ʼn Fees vir buitelewe-entoesiaste
Buitelewe-entoesiaste kan hulself weer staal vir die grootste ekspo van sy soort in die Wes-Kaap.
Holgate help met Stormers se Super-ontdekkingsreis
“Om na Kingsley se avonture te luister waar hy en sy span deur moeilike tye is, is presies die soort motivering wat ons nodig het vóór ons self op die rugbyveld gaan oorlog maak.”
Nuuskommentaar: Plaasaanvalle, plaasmoorde en aannames oor die regte van plaaseienaars
Wat egter soos ’n paal bo water staan, maar deur politieke korrektheid nie dikwels aan die bod kom nie, is verskillende aannames oor die regte wat grondeienaarskap aan die grondeienaars verskaf.
Foto’s: Betogers saai chaos in Pta-Wes
Betogers het vroeg Donderdagoggend strate in Pretoria-Wes ingevaar en chaos veroorsaak.
Tekenprent: Woorde wek, maar voorbeelde trek
Die tekenprentkunstenaar Jerm reken dade tel meer as woorde.
Proteas wys staal in mini-finaal
Dit was dalk meer klinies as flambojant, maar die Suid-Afrikaanse krieketspan het gister op Nuweland die eendagreeks teen Pakistan met sewe paaltjies beklink.
Ontbyt help jou nié gewig verloor nie
Dit is die bevinding van nuwe navorsing wat pas in die vakjoernaal British Medical Journal geplaas is.
Boek: Die groot geheim
Vier meisies word onwaarskynlike vriende om saam te staan teen boelies en hulle omgewing te verfraai.
Verbruikersake: Hoop vir goedkoper skoolklere
Die Mededingingskommissie het al ondersoek ingestel na niemededingende gedrag in die bedryf en het pas belowe dat ’n aankondiging binnekort gedoen gaan word oor skoolklere. Ina Opperman vertel meer.
Verbruikersentiment steeds op lae vlakke
Volgens markkenners is die vooruitsig vir verbruikers-gefokusde maatskappye besonder stram omdat verbruikers onder druk is.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Pakistan se vyfde en beslissende eendagwedstryd is gister in Kaapstad gespeel.
Boikot van Vodacom beplan oor ‘Please Call Me’-man
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, is in sy persoonlike hoedanigheid deel van die beweging.
Dit is wat jy van die Zondo-kommissie moet weet
Die Zondo-Kommissie is nie ʼn hof nie, maar die getuienis weeg swaar.
Adjunkminister van finansies by OBK-herrie betrek
“Ek het kennis geneem van die besluit deur my mederaadslede om ondersoek in te stel na die bewerings teen my wat in ʼn e-pos vervat is en die week deur ʼn ‘fluitjieblaser’ versprei is.”
VF Plus saal verdagte perd op
Die Vryheidsfront Plus het nou ‘n vreemde perd opgesaal in sy keuse as premierskandidaat in die Wes-Kaap – een wat al in amper elke denkbare stal gestaan het, skryf Org Potgieter.
Ligte vliegtuig doen noodlanding op strand
“Die vlieënier het ʼn noodlanding op die strand gedoen tydens ʼn vlug van Port Elizabeth na George nadat daar skielik enjinprobleme ondervind is.”
Hou vas, die 2019-mallemeulerit is rof!
Die politieke geveg is ver van verby. Hou vas, die rit gaan nóg rowwer raak, skryf Leopold Scholtz.
Gedagte vir die dag: Jy – in God se oog
Beskerm my soos die appel van u oog, steek my weg in die skaduwee van u vleuels. (Psalm 17:8)