Daar is vinniger vuurvreters daar buite – maar min is so lekker om te ry soos die Lexus, skryf Brendon Staniforth.
Alles vir die maand Januarie 2019
Oud-Sanlam-adviseur gevonnis
Die adviseur is in hegtenis geneem ná ’n ses jaar lange ondersoek oor bedrieglike bedrywighede by Sanlam se Ceres-tak tussen Augustus 2007 en Januarie 2010.
Eerste gefossileerde spore van talle diere in SA gevind
Die eerste gefossileerde spore nóg in Suid-Afrika van ʼn olifant, renoster, uitgestorwe Kaapse sebra, en ʼn uitgestorwe langhoring-buffel is in die Suid-Kaap gevind.
Proteas sal drukkoker moet kan hanteer
Dis maak of breek vir die Proteas teen Pakistan in vanmiddag se finale eendagwedstryd op Nuweland.
Coligny-saak: EFF kamp uit buite hof
“Ons gaan nêrens heen nie. Al word die saak tot volgende jaar uitgestel, sal ons plakkershutte hier bou.”
Taal speel nie ʼn rol in gr. R’s se geheuevaardighede
“Talle Suid-Afrikaanse kinders leer in Engels hoewel hulle nie eintlik Engels magtig is wanneer hulle begin skoolgaan nie.”
Twee by lughawe vas oor renosterhoring
Die twee verdagtes was op die lughawe om ʼn vlug na Viëtnam te haal toe hulle voorgekeer is.
Pa byt krokodil om seun te red
ʼn Pa het sy seun se lewe gered toe hy ʼn krokodil aan die been gebyt het totdat die reptiel sy seun laat los het.
Vier op plaas deur weerlig doodgeslaan
Die vier oorledenes is op die toneel dood verklaar waarna die ander vyf na ’n hospitaal op die dorp gehaas is.
Grootouers aan die brand gesteek ná dood van kleinseun
Die egpaar is gekonfronteer oor die dood van hul 18-jarige kleinseun nadat sy liggaam in die bosse naby hul huis gevind is.
Man gevonnis ná hy plaaswerker doodskiet
Stefan Hepburn, die man wat in Februarie 2017 ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog doodgeskiet het, is Dinsdag in die streekhof in Modimolle (Nylstroom) gevonnis.
Gedig: Donder
“Onverwags was dit dan juis nie – die geslypte meslem van die blits wat parallelle hemels van mekaar vervreem…”
Resep: Keto-klapperstafies
Hierdie happies is ʼn maklike keto-vriendelike weergawe van die klassieke klapperys of fudge.
Ma’s soek antwoorde oor kinders se toestand
“As jy ’n mamma is sal jy enige iets vir jou kind doen. Al moet jy jou huis en jou kar verkoop.”
Tienjarige koop met spaargeld ʼn fiets vir petroljoggie
“Ek hoop jy weet dat van al jou dae op die aarde is my hart vandag die volste en ek is die trotsste wat ek nog ooit op jou was.”
Vanes-Mari hou haar lyf nou ‘Kwêla’-aanbieder
“Om deel te word van so ʼn dinamiese span, wat help om Suid-Afrika se mooiste stories te vertel, is ʼn groot voorreg!”
Nuuskommentaar: Tussen ’n hoë muur en ’n nog hoër toring
Bevind pres. Donald Trump hom nou tussen ’n hoë muur en ’n hoë toring?
Boek: Neem beheer van jou lewe
Die boek bevat wenke om vry te breek van jou verlede en om die negatiewe bande van mense se opinies te oorwin.
Vandag se sportnuus
Die krieketwêreldbekertrofee het gister in Kaapstad aangekom; Suid-Afrika en Pakistan se vyfde en beslissende eendagwedstryd word vandag in Kaapstad gespeel; en Formule Een gaan vir die eerste keer ʼn bekendstelling voor die eerste Grand Prix-wedren van die jaar hou.
Departement besorg oor ontwrigtings by skole in Gauteng
Die Gautengse departement van onderwys het Dinsdag gesê hulle neem met kommer kennis van ontwrigtings by skole in Eldorado Park en Noordgesig.