ʼn Matriekseun is een van die drie leerders wat Vrydag dood is ná ʼn strukturele ineenstorting by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark.
Lees meerAlles vir Vrydag 1 Februarie 2019
Brandstofpryse styg weer
Die departement van energie het aangekondig dat die pryse van petrol en diesel volgende week sal styg.
Skok oor rassisme ná tragedie by skool
Die tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark waar drie kinders dood is toe ʼn voetoorgangbrug ineengestort het, het ʼn rassistiese nadraai gekry.
ToekomsVenster: Jesus genees ’n verlamde man
Het jy ook sulke vriende? Jy is gelukkig en geseënd. Is jy so ʼn vriend? Dan is ander geseënd en gelukkig.
Kommentator vergoed ná vals rassismeklag
Dié hof het bevind Pieter van den Berg is in 2016 valslik van rassisme by ʼn Superrugby-uitsending beskuldig.
Foto’s: Só gaan Verlorenvlei vir altyd verlore
“Ek glo ʼn vleiland is ʼn goeie barometer van wat in die omgewing aangaan. As die vlei wys daar is fout, dan is daar fout met die hele omgewing se waterstelsel.”
Boervrou op Noordwes-plaas vermoor
ʼn 69-jarige vrou is Vrydagoggend op ʼn plaas naby Vorstershoop in Noordwes vermoor terwyl haar man vroeg uit is om na die vee om te sien.
Padtoets: Dié Honda ʼn regte ou stadsjapie …
Daar is nie meer baie rolspelers in dié segment nie, en die Amaze is beslis ʼn opsie, skryf Brendon Staniforth.
Totale motorverkope vir 2018
Kyk hier watter motorvervaardiger het in 2018 koning gekraai.
Lees vandag hardop vir jou kinders
Suid-Afrikaners word aangemoedig om vandag hardop en in hul huistaal vir hul kinders te lees.
Die wêreld in foto’s – 1 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Van Karoolam tot rugby en paella in Spanje …
Dean Rossouw is waarskynlik een van Beaufort-Wes se blinkste rugbyuitvoerprodukte. Die oud-Varsitybekerkaptein speel deesdae rugby in Spanje.
Skool gesluit na 3 leerders sterf
“Ons gebede gaan uit aan die ouers en familielede van die leerders wat tragies gesterf het.”
Moordverdagtes ontsnap uit hof
Die ontsnaptes word as uiters gevaarlik beskou aangesien hulle op aanklagte van moord in die hof moes verskyn.
Stem nóú vir jou gunsteling Afrikaanse besigheid!
Die Tinteltong Toekennings word gegee aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met die taal om te gaan.
Nuusmaker van die jaar aangekondig
Dié toekenning word gegrond op die hoeveelheid mediadekking wat die aangewysde wenner oor ʼn kalenderjaar ontvang het asook die impak daarvan.
Die slagordes is gereed vir SuperSondag
Duane, Seabelo en Curwin deel van Sondag se Super-littelosmaker.
4 vas ná polisie op bendelede toeslaan
Daar is ook op onwettige vuurwapens en dwelms beslag gelê.
Nuuskommentaar: Die (wan‑)praktyke roep om koalisies
’n Regerende party sal baie moeilik die verkeerde optredes van ’n lid kan toesmeer as ’n koalisie regeer, want dis feitlik onmoontlik dat al die koalisievennote deel van ’n toesmeeraksie sal wil wees.
Sakpasresep: Botterskorsie lekkerte
‘n Maroela Media leser, Susan Klopper, deel een van haar eie resepte. Dit is ʼn ete op sy eie en boonop vullend en baie goedkoop. Jy kan ook lekker kreatief raak en die resep aanpas na gelang van wat jy in jou kas het.