“Die bestuurder sê die ‘beamptes’ het hom gevra vir sy bestuurderslisensie en dit het voorgekom asof hulle net ʼn roetine-nagaan van die vragmotor wil doen. Die volgende oomblik het een van die ‘verkeersbeamptes’ ʼn vuurwapen te voorskyn gebring.”
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Februarie 2019
Video: Baasbrein agter perlemoenstropery ‘het hart van goud’
Julian Brown, die baasbrein agter ʼn perlemoenstroopsindikaat, het Woensdag emosioneel geraak toe hy in die hooggeregshof in Port Elizabeth geroep is om ter versagting van sy vonnis te getuig.
22 glo in myn vasgekeer ná ontploffing
Die departement van minerale hulpbronne het Woensdag gesê hy het ʼn span ondersoekers na die Koornfontein Gloria-steenkoolmyn in Mpumalanga gestuur waar talle mense na bewering ondergronds vasgekeer is.
Dogter vas ná moord op ma
Die oorledene se dogter het beweer haar ma het haar van die aanvallers probeer beskerm toe sy gesteek is.
Hier kom ‘Virseker’ lekker skolerugby
Dis byna tyd vir die skoolrugbyseisoen om af te skop en daar wag ’n paar watertandontmoetings in die bekerafdeling van die Virseker-reeks.
Man gevonnis vir Emslie-plaasmoord
Dr. Werner Emslie is in September 2017 op sy plaas doodgeskiet, terwyl sy vrou, Mariëtte, ernstig beseer is.
Bosasa-‘omkopery’: Agrizzi, nog 4 in hof
Die inhegtenisnemings het gevolg op skokonthullings wat Agrizzi voor die kommissie van ondersoek na staatskaping gemaak het oor beweerde korrupsie en talle omkooptransaksies by Bosasa.
ToekomsVenster: Jesus is Here oor die Sabbat
Hoe rig jy jou Sondae in?
Groot name by konsert vir Driehoek-slagoffers
Juanita du Plessis en haar kinders, Franja en Ruan Josh, sal saam met Jo Black, Willem Botha en Brendan Peyper in dié konsert te sien wees.
Baaiers gevra om olifantrob nie te steur
“Dit is gevaarlik om met jou rug na die dier te staan. Hierdie olifantrobbe kan bedrieglik vinnig beweeg as hulle op die strand is en is uiters gevaarlik as hulle bedreig of vasgekeer voel.”
Mahumapelo mag terugkeer as Noordwes-premier
Mahumapelo is in Augustus verlede jaar uit sy pos as premier verwyder nadat gewelddadige betogings in dié provinsie opgevlam het. Hy is vervang deur Job Mokgoro.
Meer as 50% van SA leerders is al afgeknou
“Tegnologie en die internet is vandag ’n onlosmaaklike deel van ons samelewing. Selfs vir ons kinders is die kuberruim nie meer ’n luukse nie, maar ’n noodsaaklikheid. Daarom moet kubergebruikers weet hoe om hulself en hul persoonlike inligting teen kuberboelies te beskerm.”
‘Speelgoedbiblioteek’ bring vreugde vir arm kleuters
Helpende Hand het ‘n beroep op die publiek gedoen om speelgoed te skenk vir dié speelgoedbiblioteek wat ten doel het om speelgoed te verskaf aan minderbevoorregte kleuters in arm gebiede wie se ouers nie opvoedkundige speelgoed kan bekostig nie.
‘Só het DUT-student gesterf’
“Terwyl EFF-lede op die studenteraad buite die kampus gewag en gesing het, het die veiligheidswagte saam met hul bestuurders met gewere opgedaag. Hulle het sonder enige rede pepersproei gebruik.”
Die speke gaan in ‘Traptoria’ sing
Die Suid-Afrikaanse Padfietskampioenskap begin dié week in Pretoria en van die sport se groot sterre sal in aksie wees.
#JouSondagDrama voortgesit met ‘Boesman, my seun’
Marius Weyers, Franci Swanepoel, Gustav Gerdener, Kaz McFadden en Ian Roelofs is in dié rolprent te sien.
Ondersoek ná onnie leerder klap
Op die video kan gesien word hoe die onderwyseres die leerder ʼn oorveeg gee, klaarblyklik oor ʼn selfoon en die taal wat die leerder in die klas gepraat het.
Tuisonderrig bied gelyke toegang tot hoëgehalteonderrig
Tuisonderrig is ‘n lewensvatbare alternatief tot skoolonderrig. Vir sommige ouers is tuisonderwys ʼn oorbrugging, terwyl hulle wag dat hul kind in ‘n skool geplaas word, maar vir baie ander is tuisonderwys ‘n gepasmaakte lewenstyl.
Baba in brandweerwa gebore
Die vrou was reeds in kraam toe die brandbestryders op haar afgekom het.
Oscars vanjaar sonder aanbieder ná herrie
Dit is die eerste keer in 30 jaar dat die Oscars nie ʼn aanbieder het nie.