Drie van die sakekwessies wat die afgelope sewe dae opslae gemaak het, is waarskuwings uit die buiteland, ontwerpfoute by Eskom en bedankings by die raad van die Openbare Beleggingskorporasie.
Alles vir Woensdag 6 Februarie 2019
Dié man gesoek ná moord op buitelandse student
Die student was deel van ʼn groep buitelandse studente wat vanaf Polokwane in Limpopo na Krugersdorp gereis het.
Ma-kansies is nodig om ʼn beter ma te wees
Die belangrikste besef was dat ek eie-tyd broodnodig het. Ek kan nie ʼn goeie ma wees as ek nooit tyd vir myself het nie. Dit gaan oor die wegkom, waar ek weer net myself kan wees en my eie siel voed. Anders kan ek nie drie ander mense se siele help voed nie… Ek moet eie-tyd skép.
Dié verloofringe is tans in die mode
“Diamante sal altyd populêr wees, en deesdae is sjampanjekleurige, konjakkleurige en ‘sout-en-peper’-diamante gewild.”
Resep: Sjokolade-en-grondboontjie-sushi
Hier is ʼn lekker soetding wat indrukwekkend lyk ook!
Boek: Sandveldstories
Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ʼn unieke wêreld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.
Vandag se sportnuus
Van krieket, rugby en tennis tot kanovaart, marathonne en atletiek – bly op hoogte met al die jongste sportnuus.
Patricia de Lille se manifes bekend
Patricia de Lille, leier van die Good-party, het haar party se verkiesingsmanifes in Kaapstad en landwyd op sosiale media bekend gestel.
Man in hof oor Sedgefield-vrou se moord
ʼn 50-jarige verdagte het Dinsdag in die landdroshof in Knysna verskyn in verband met die moord op Noreen Hampson (67) van Sedgefield in die Wes-Kaap.
Ramaphosa stel beleggers gerus oor onteiening sonder vergoeding
Beleggers hoef nie bekommerd te wees dat hul beleggings en bates van hul weggeneem sal word tydens grondonteiening sonder vergoeding nie, het pres. Cyril Ramaphosa Dinsdag gesê.
Meesterbrein skuldig oor perlemoenstropery
Die meesterbrein van ʼn welvarende perlemoenonderneming, Julian Brown, is Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind op aanklag van swendelary en oortreding van die Wet op Marienehulpbronne.
DUT-kampus gesluit ná student tydens betoging sterf
ʼn 20-jarige student aan die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) is Dinsdagmiddag naby die Steve Biko-kampus doodgeskiet.
Gedagte vir die dag: Wees tevrede met jouself
Onthou, God het ons gemaak wat ons nou is. Dit is Hy wat ons nuut gemaak het omdat ons Christus Jesus s’n is. Hy het dit gedoen sodat ons reg en goed kan leef. (Efesiërs 2:10)