“Albei is deur die skoolbeheerliggaam in kennis gestel dat dissiplinêre stappe teen hulle gedoen word.”
Alles vir Donderdag 7 Februarie 2019
Staatsrede: ‘Só kan ekonomie omgeswaai word’
“Die Suid-Afrikaanse ekonomie het ’n ander soort staatsrede broodnodig, een wat ekonomiese vooruitsigte feitlik onmiddellik sal verbeter,” sê Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga. Hy meen so ’n Staatsrede sal beleidsaankondigings soos die volgende moet insluit:
Die wêreld in foto’s – 7 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Studie toon afgelope vyf jaar die warmste nóg
Sekere wêrelddele ervaar intense droogte terwyl ander dele te veel reën of sneeu kry – ʼn kenmerk van klimaatsverandering.
Twee dood, 4 kritiek toe motor rol
By hul aankoms op die toneel was die liggaam van die bestuurder agter die stuurwiel vasgepen.
Knysna-bos se laaste olifant swerf nou alleen
“Al die misterie van die Knysna-olifante is gereduseer tot ʼn enkele olifant wat in tragiese omstandighede agtergebly het.”
Vyf sterf glo in ontploffing by Gloria-myn
“Al die kabels wat krag aan die ventilasiewaaiers voorsien is gesteel en dit bemoeilik die reddingspoging.”
SA Rugby se Speler van die jaar aangewys
Dié WP-slot is slegs die vyfde speler (sedert 1992) wat meer as een keer met dié gesogte titel wegstap.
Die begin of die einde – waarheen met die werkwoord?
Het jy al hierdie reël vir ʼn kind geleer: “As jy meer as een werkwoord in die sin het, skuif die werkwoord na die sinseinde”? Indien wel, moet jy nou eers jou rooi pen neersit en hierdie blog lees.
Moord op veearts ‘dalk nie gewone rooftog’
Die bekende privaatspeurder Mike Bolhuis ondersoek nou die moord op dr. Freddie Malan, ʼn vooraanstaande en geliefde veearts van Pretoria wat in sy praktyk in die Moot doodgeskiet is.
Paneel moet sê oor nuwe taksbaas
Volgens die departement is die aanstellingsproses reeds aan die gang en sal dit na verwagting binne die volgende paar weke afgehandel word.
Kompetisie vir voornemende skrywers en digters
Voornemende skrywers kan met hul kortverhaal, rubriek of gedig die ATKV-Skryfskool in Junie gratis bywoon (verblyf ingesluit). Skryf nou in!
Video: Regisseur vertel vasbyt kry ‘Liewe Lisa’ op silwerskerm
“Ek onthou ek het gedink die eerste fliek wat ek wou maak, moet iets soortgelyk wees [aan The Graduate]. Daar het die storie van Liewe Lisa begin.”
Hofaansoek gebring om Pretoria-oord te sluit
Dié ontspanningsoord het opslae gemaak nadat twee kinders op die perseel gesterf het.
Nuuskommentaar: Uitdagings te veel om te noem
Pres. Donald Trump het meer as 80 minute nodig gehad om sy staatsrede te lewer, want hy het baie op die hart gehad. Dit lyk egter nie of pres. Ramaphosa aan minder sake sal moet aandag gee wanneer hy vanaand aan die beurt kom nie. Sekere sake sal waarskynlik wel nie aan die bod kom nie, weens die skade wat die ANC daardeur so kort voor die verkiesing kan ly.
45 honde by teler weggeneem; 10 van kant gemaak
“Hulle kon eenvoudig nié gered word nie.”
Herleef goue oues met dié musiekvertoning
Met dié musiekvertoning sal dit vir jou voel of jy deur die dekades heen reis met die mooiste en beste liedjies uit die verlede!
Hap saam met Lochner: Ouma Elise se macaroni-en-kaas
Lochner de Kock maak dié week een van sy ma se geliefkoosde geregte.
Mense is soos lees- en skryftekens
Mense gedra hulle soos lees- en skryftekens. Sodra jy dit begryp, begin jy beter kommunikeer want jy “ken jou kliënte” beter.
Drie sterf in botsing met onklaar vragmotor
Die botsing het omstreeks 05:00 op die N4 tussen Marloth Park en Komatipoort gebeur.