“Die universiteit is nie meer in ʼn posisie om doelstellings na te jaag wat kort-kort verander nie.”
Lees meerAlles vir Vrydag 8 Februarie 2019
Hof hoor bewaarder is ‘30 keer met mes gesteek’
Die patoloog het gesê Williams het veelvuldige beserings opgedoen, maar is dood weens kopbeserings.
Gloria-myn: Een vas toe hy uit hospitaal kom
Een van die mans wat vandeesweek uit die Koornfontein Gloria-steenkoolmyn in Mpumalanga gered is, is nadat hy uit die hospitaal ontslaan is summier in hegtenis geneem.
Dros-saak: Uitslag van psigiatriese verslag verwelkom
“Die man is nie versteurd nie. Hy was bewus van wat ook al hy gedoen het. Jy kan nie van kameras af wegkruip as jy mal is nie.”
ToekomsVenster: ’n Groot toeloop van mense na Jesus toe
Het jy al gebid vir herlewing?
EFF beweer ‘regse komplot’ teen Malema
“Toe hierdie man in die wit hemp dus die leier (Malema) se weg versper, het ons gedink dit is die oomblik waarop die sluipmoord sou plaasvind en ons parlementslid het dadelik opgetree om dit te verhoed.”
Sharks en Bulls se grofgeskut gaan in Ballito baljaar
Die Sharks en die Bulls pak mekaar môre in Ballito in hul laaste voorbereidingswedstryd vir die komende Superreeks.
Wen: ʼn Valentynsdag-bederf met vleuelklaviere
Agt gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na dié klavier-extravaganza by die Brooklyn-teater in Pretoria.
Regstappe oorweeg ná DBV honderde diere uit skuiling verwyder
“Die diere is aan hul eie genade oorgelaat. Hulle het aan alles van leukemie tot diarree gely.”
Staatsrede: Kenners sê oor Cyril se onderwysplanne
Onderwyskenners het Vrydag die planne wat pres. Cyril Ramaphosa gisteraand in sy staatsrede voorgelê het om onderwys in die land te ontwikkel met gemengde gevoelens begroet.
Aanklag oor Swart Maandag-optog teruggetrek
Laesecke was een van verskeie mense wat aangekla is van die reël van ʼn onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting in verband met die Swart Maandag-optogte wat landwyd gehou is.
Video: Klag gelê ná EFF-LP beampte klap
Dié voorval het ná afloop van die staatsrede plaasgevind en is op video vasgevang.
Silwerskerm-kortfliekkompetisie: Inskrywings nou oop
Dié kortfliekprojek bied elke jaar aan voornemende rolprentmakers die geleentheid om hul tande in hierdie medium te slyp.
Inwoners raadop oor waterkrisis in Olifantshoek
“Daar dreig ʼn wateropstand in byna elke Noord-Kaapse dorp.”
Woord: dolliwarie
Wat beteken “dolliwarie” (ook in die uitdrukking “in die dolliwarie wees”)? Taaltoffie stel ondersoek in
Kuier saam by die karavaan-, kamp- en bestemmingskou
’n Groot trekpleister van die skou is die hoeveelheid nuwe produkte wat tydens die geleentheid bekendgestel word en wat vir die heel eerste keer deur die publiek gesien en ervaar kan word
Honderde durf Midmar dié naweek aan
Die 46ste Midmar Myl word Saterdag en Sondag in Howick aangebied.
Numsa skop teen verdeling by Eskom
“Die strydlyne is getrek. Die staat het amptelik oorlog verklaar teen die werkersklas.”
Die vinnigste dier ter wêreld
As jy dink dit is ʼn cheetah, is jy verkeerd…
Sakpasresep: Eier-en-hamgereg
Dié week se sakpasresep is ook een van daardie resepte wat maklik aangepas kan word. Die ham kan byvoorbeeld vervang word met enige oorskietvleis. Die hoeveelheid kaas kan ook aangepas word.