“Die ANC het 24 jaar gehad om hierdie ongeregtigheid aan te pak en hy het misluk. Om die Grondwet te verander is maar net ʼn manier om vir die ANC tyd te wen sodat die party kan voortgaan om te plunder terwyl die land in absolute armoede verval.”
Lees meerAlles vir Saterdag 9 Februarie 2019
Video: Kaapse vark nou wêreldberoemde kunstenaar
Pigcasso het onlangs geskiedenis gemaak deur die eerste niemenslike kunstenaar te word om ʼn internasionale Swatch-horlosie te ontwerp.
Vliegtuig val toe vlieënier stropers jaag
Die vermeende stropers kon daarin slaag om te ontsnap toe daar na die vlieënier omgesien is.
Sharks en Bulls gelykop ná fluitjie blaas
Die Bulls het die Sharks aanvanklik met twee punte in Ballito geklop, maar daar is agterna anders beslis.
Nog drie vas ná inbraak by nuwe skool
Dit bring die getal verdagtes sedert die inbraak by die skool op tien te staan.
Twee sterf in nóg ʼn skietgeveg
“’n Hoëspoed-jaagtog en skietgeveg het gevolg totdat die verdagtes se voertuig teen die valhek van ʼn woonkompleks gebots het.”
Een dood, nog 3 gewond ná rusie
ʼn Rusie vanoggend in die vroeë oggendure buite ʼn nagklub in Umhlanga, KwaZulu-Natal, het daartoe gelei dat een man dood en nog drie mense geskiet is.
Foto’s: Dapper gemeenskap red koei van gewisse dood
“Hierdie manne wat haar gered het, is vreesloos. Hulle is net ongelooflik. Saam met hulle sal ek oorlog toe gaan!”
Stad kry interdik teen Kaapse Klopse
Die Kaapstad-metro het ʼn interdik in die Wes-Kaapse hooggeregshof teen die Kaapse Klopse-groep, die Cape Town Minstrel Carnival Association (CTMCA), en sy medegroepe bekom.
Foto’s: Eerste hoofleier van Voortrekkers met beeldonthulling vereer
“Al is dr. Van der Merwe vandag vir baie mense ʼn onbekende naam en vergete held, dra sy nalatenskap steeds goeie vrugte.”
Video: Ouers se pyn ‘ondraaglik’ ná Driehoek-leerder se dood
“Om elke hoek verwag ons dat Jandré enige oomblik gaan verskyn met sy stralende ogies en breë glimlag. Die huis is stil, té stil sonder hom.”
Man buite hoërskool doodgeskiet
Paul Herbst, woordvoerder van IPSS Medical Rescue, sê die man het gewag om leerders van die skool op te laai.
Skorsing van HK-lede by Puk opgehef
Die nege huiskomiteelede van ’n manskoshuis op die Potchefstroomkampus van Noordwes-Universiteit is ná ʼn dissiplinêre verhoor weer in hulle posisies aangestel nadat hulle vroeër geskors is.
Staatsrede: ‘Meer staatsinmenging nie die antwoord’
“Die regerende party kom duidelik nie tot die besef dat die staat eintlik die grootste struikelblok is om Suid-Afrika op ʼn pad van welvarendheid saam te neem nie.”
Skote klap toe polisie ‘rowers’ agternasit
Twee mense het in die spervuur beland, ʼn veiligheidsbeampte en ʼn vrou wat slegs ʼn omstander op die toneel was.
Gedagte vir die dag: Kies reg
Daar is net een ding wat regtig saak maak: om God te ken. Maria weet dit. Daarom het sy die regte keuse gemaak. Niemand sal dit ooit van haar kan wegvat nie. (Lukas 10:41)