ʼn Heerlike, huislike dis met tonne geur.
Alles vir Maandag 11 Februarie 2019
Drie sangers maak skoonskip by die Grammys
Die wenners van die 61ste jaarlikse Grammy-toekennings is Sondagaand (Maandag vroegoggend Suid-Afrikaanse tyd) aangekondig.
Vandag se sportnuus
In die Sesnasies-reeks is daar die naweek drie wedstryde gespeel.
DA vol vertroue vir 3 provinsies ná verkiesing
Die DA is vol vertroue dat hy die meerderheid stemme in drie provinsies sal trek en sy deel van die stemtal nasionaal sal vermeerder in die komende algemene verkiesing.
Twee dood in Klipheuwel-botsing
Vyf mense, onder wie drie kinders tussen 18 maande en agt jaar oud, is in die botsing beseer.
‘Vals dreigemente teen Malema ook voorheen misbruik’
“Dit word ook soos in die jongste aanrandingsvoorval as verskoning gebruik vir sy lede se wangedrag.”
Gedagte vir die dag: Jy hoef nié ’n supermodel te wees nie
Plaas julle hele lewe in die hand van God, in totale afhanklikheid van Hom. Wanneer die tyd daar is, sal Hy julle ’n ereplek by Hom gee. (1 Petrus 5:6)