Pres. Cyril Ramaphosa en die ANC-regering het behoorlik deurgeloop onder aanvalle van opposisieleiers op die eerste dag van die debat oor die staatsrede.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 Februarie 2019
Effense daling in werkloosheidskoers
Die werkloosheidskoers bly egter oor die algemeen hoog en is ʼn voorbeeld van hoe trae ekonomiese groei pogings om werk te skep, benadeel.
Spoedvraat teen 222 km/h op pad na Bloem
Die man het in ʼn silwerkleurige Mercedes Benz GLE AMG gery en het aan Gautengse verkeersbeamptes gesê hy moet vinnig in Bloemfontein kom.
ANC sê fase 4-beurtkrag is ‘sabotasie’
Eskom se implementering van fase 4-beurtkrag ‘wys al die tekens van sabotasie’, het Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC, Dinsdag gesê.
Geen appèl vir Moyane ná afdanking
Die konstitusionele hof het Dinsdag Tom Moyane, afgedankte hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), se aansoek om verlof tot appèl teen sy afdanking, van die hand gewys.
2 verdrink by Isipingo
Twee mans het verdrink en ʼn derde is in ʼn ernstige toestand ná hulle Dinsdagmiddag by Isipingo-strand in KwaZulu-Natal in die moeilikheid beland het.
Sewe in hof oor beweerde ontvoering, moord
Sewe plaaswerkers het Dinsdag in die Vryburg-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die beweerde moord op Ben Molwele (56).
ToekomsVenster: Die lastering teen die Heilige Gees
Is daar fokus en passie by jou te bespeur wat maak dat jy somtyds bereid is om jouself sekere voorregte tydelik te ontsê terwille van die groter taak?
Baaise sakeman gewond toe hy kaping wou keer
Presies op daardie oomblik het die eienaar van ʼn nabygeleë winkel die kaping gewaar en die koerier te hulp gesnel.
Luister in 3 minute: Beurtkrag, die staatsrede en gas- en olievelde
Die drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is beurtkrag wat Eskom weer ingestel het, pres. Cyril Ramaphosa se tweede staatsrede en die ontdekking van gasreserwes aan die suidkus van die Kaap.
Tshwane het ʼn nuwe burgemeester
Die DA was die enigste party wat tydens die spesiale raadsvergadering ʼn kandidaat benoem het om Solly Msimanga te vervang.
Kitsfeite oor die derde seisoen van ‘Hotel’
Het jy al ooit gewonder waar die fiktiewe dorpsnaam Fransenburg vandaan kom? En het jy geweet hoeveel Safta-benoemings dié reeks al gekry het?
Mpati-kommissie: Survé moet oor OBK-finansiering getuig
AMAGP het die verliesregister in 2018 vir die pensioenfonds begin byhou omdat die groep gesukkel het om inligting te kry oor die beleggings wat met die fonds se geld gemaak word. Die somtotaal van die register staan tans op R114 miljard.
Pleitooreenkoms oorweeg ná pa seun doodskiet
Die pa staan tans tereg op ʼn aanklag van moord nadat hy sy seun in Junie verlede jaar buite sy skool doodgeskiet het.
Driejarige sterf in fratsongeluk
Nina en haar tweelingsussie, Nikola, het Sondag in hul ouerhuis op ʼn plaas buite Durbanville op hul fietsies gery.
Kinderboeke bo!
Louise Viljoen het ‘n oorsigresensie saamgestel van die heerlike verskeidenheid leesstof wat tans vir kinders beskikbaar is.
Onsekerhede oor Eskom sal ekonomie kniehalter
Die staatsbeheerde elektrisiteit-voorsiener Eskom is besig om die ekonomie op sy knieë te dwing en dringende stappe is nodig om die stand van sake te verander. Dit is die mening van verskeie ekonome oor die jongste krisis waarin Eskom tot fase 4-beurtkrag oorgegaan het.
‘Wonderbaba’ het net ʼn paar krapmerke
Haar naelstring was ten tyde van die reddingsoperasie nog nie verwyder nie.
Stem nee teen Discovery Bank se rasseplan
“Discovery Bank gaan ook sy kliënte volgens ras beloon. Swart kliënte kry 10% van die aandele in die bank omdat hulle swart is. Dit is ʼn baie ou, uitgediende idee – jou ras bepaal jou voordele.”
Die wêreld in foto’s – 12 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.