Die leier van Cope, Mosiuoa Lekota, het vanmiddag ‘n politieke atoombom op pres. Cyril Ramaphosa losgelaat.
Lees meerAlles vir Woensdag 13 Februarie 2019
Privaatsektoroplossings vir Eskom bepleit
Sakeliga, ’n selfstandige sakegemeenskap, versoek pres. Cyril Ramaphosa om die wetgewing wat privaat elektrisiteitsopwekking en -verhandeling verbied, op te hef.
Senior SAID-personeel moet hersien word, sê Nugent
Afgetrede regter Robert Nugent het Woensdag sy aanbeveling benadruk dat ʼn nuwe kommissaris by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) die bekwaamheid van die organisasie se senior personeel moet hersien.
Beurtkrag is (tydelik) hier om te bly, hoor LP’s
Suid-Afrikaners kan tot minstens einde Maart beurtkrag beleef indien die huidige elektrisiteitverskaffingskrisis voortduur, het die parlementêre komitee oor openbare ondernemings gehoor.
Centurion-onnie in hof oor ‘molestering’
Die hof het Woensdag gehoor die getal slagoffers het tot 24 toegeneem en die ondersoek duur voort.
Veiligheidswagte koelbloedig in Hillbrow doodgeskiet
Twee Chubb-veiligheidswagte is voor omstanders en motoriste in hul patrollievoertuig in Hillbrow, Johannesburg, doodgeskiet.
Skolier beseer toe vermeende betreders op skool begin skiet
ʼn Matrikulant van Dowerglen High School in Edenvale, Johannesburg, is Woensdagoggend beseer toe hy in ʼn klaskamer by die skool geskiet is.
ToekomsVenster: Die moeder en die broers van Jesus
Streef jy ook na die eenheid wat ware gelowiges in Christus saambind?
Interessante feite oor ‘Dwaalster’
Skuif jy ook elke Dinsdagaand voor die kassie in om ‘Dwaalster’ op kykNET te geniet? Hier is ʼn paar kitsfeite oor dié reeks wat jy dalk nie geweet het nie.
Mahumapelo gee ANC nog ʼn bloedneus
Die uitspraak is met toejuiging begroet en ʼn skare ANC-lede het begin dreunsing, “Viva Supra, viva!”
Centurion-matriekseun aan ventilator gekoppel
Antonio Hechter is aan ʼn ventilator gekoppel nadat dokters Dinsdag vasgestel het sy regterlong is ernstig beseer en het begin platval.
Metropolisie vra ‘Mello Yellos’
Die land se metropolisiemagte wil nou gepantserde voertuie hê om onluste te beheer – dieselfde Njalas wat in die 1980’s berugtheid in die townships verwerf het as ‘Mello Yellos’.
Baba met tuingraaf doodgeslaan
Dié beskuldigde was glo oortuig dat die babadogtertjie deur demone beset was, aangesien die kind aanhoudend gehuil het.
Bulls kies span vir Stormers-wedstryd
Die Bulls het hul span vir die openingswedstryd van die Super-seisoen gekies.
Eskom kan teen April bankrot wees
Thuto Shomang, waarnemende direkteur-generaal van openbare ondernemings, het gesê dié krisis is die gevolg van onder meer jarelange wanbestuur, korrupsie en swak besluitneming by die kragreus.
Video: Beurtkrag stuit nie jong orkes
“Ons wil graag hê almal moet die video sien, want dit is nie net ʼn bewys van die gees van die orkes nie, maar ook van die mense in Suid-Afrika as ʼn geheel.”
Stella-koshuismoorde: Verhoor begin binnekort
Bylsma het Woensdag in sy blou T-hemp en pet aansienlik maerder gelyk as toe hy in Mei verlede jaar in hegtenis geneem is.
Die wêreld in foto’s – 13 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Veeveilings nou met klik van muis gedoen
“Hierdie veiling het geskiedenis gemaak in die manier hoe lewende hawe in ons land verhandel word.”
Egpaar buite plaashuis met panga aangeval
Die egpaar het omstreeks 22:00 by hul plaashuis aangekom toe hulle buite die huis deur twee aanvallers oorval is.