Die blitspatrolliebeamptes het gesien hoe ʼn wit Mercedes Benz op die hoofweg teen die aankomende verkeer aangery kom. Hulle het onraad vermoed en die voertuig agternagesit.
Alles vir Donderdag 14 Februarie 2019
Honde by DBV vergiftig
Dié DBV-tak is in die afgelope twee weke twee keer deur inbrekers getakel.
Podlitiek: Eskom oorlaai, Ramaphosa paai en DA sê SEB koebaai
In hierdie week se episode plaas ons die kollig op die groot probleme by Eskom, Ramaphosa se planne om staatsdepartement en provinsies te verminder asook die DA wat terselfdetyd SEB as beleid groet – maar ook nie rêrig nie.
Gedagte vir die dag: Die balans-toertjie
Om geestelik te oefen om fiks te bly deur God te dien, is regtig die moeite werd. Dit help ’n mens op alle maniere, vir die lewe hier op aarde én die lewe wat vir ons wag in die toekoms. (1 Timoteus 4:8)