Sanral se afdeling gemoeid met die insameling van e-tol-geld, Electronic Toll Collection (ETC), bevraagteken bewerings deur die Gautengse premier, David Makhura, oor e-tol.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Februarie 2019
Bosasa: Vakbond gaan teen Watson optree, werknemers bystaan
“Ons sal ongetwyfeld sorg dat die persone wat die Bosasa-debakel veroorsaak het, aan die pen ry.”
Amcu beplan staking in platinum, steenkoolbedryf
Amcu-president Joseph Mathunjwa het gesê sy vakbond sal die hele mynbedryf in Suid-Afrika tot stilstand bring wanneer hulle met dié sekondêre staking begin.
Nóg ʼn KZN-universiteit gesluit oor betogings
Dit is die derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal vandeesweek wat nie meer lesings aanbied nie, weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende studente.
Man in hof oor 500 aanklagte van bedrog
Sean Westcott (29) het Dinsdag vlugtig in die Vryheid-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van 500 aanklagte van bedrog.
13-jarige sterf: Byna nie kans om te reageer op boeliegedrag
Onderwysers van Doornpoort Primary School in Pretoria het byna nie tyd gehad om te reageer ná boeliegedrag aangemeld is nie, voor die 13-jarige slagoffer haar eie lewe geneem het.
ToekomsVenster: Julle moet luister
Skyn jou lig vir almal rondom jou.
Lego-stel noop sesjarige om eerste boek te skryf
“Sy wou toe by my weet hoe sy die stel in die hande gaan kry en toe ek vir haar sê sy sal dit self moet koop, wou sy by my weet waar sy dan geld daarvoor moet kry,” lag hy.
Luister: Drie gesoute aktrises is ‘Drie Susters’
“Ek dink mans hou ook daarvan omdat hulle hul vroue daarin herken. Hulle sê: ‘My vrou is soos daardie een’, of ‘O, nee, daardie een sal my mal maak’.”
Video: Leerders geskors ná vuiste klap
Op die video wat versprei word, is die twee leerders reeds aan mekaar en slaan die seun die meisie met die vuis in die gesig terwyl sy verwoed probeer terugbaklei.
Niemand nog vas ná drie se raaiselmoord
“Hulle het met hul gesigte na onder gelê, met hul hande agter hul rûe met sokkies vasgebind. Al drie is met skietwonde in hul koppe aangetref.”
Luister in 3 minute: Begrotingsrede en Eskom
Drie sakekwessies wat opslae maak, is die begrotingsrede die week, ʼn veldtog teen Eskom en die Wetsontwerp op Mededinging wat bekragtig is.
Liefde… só sê jy dit
‘n Paar kreatiewe maniere om daai spesiale persoon te laat weet hoe jy voel!
Luister: Wiele2Wiele toets nuwe Datsun GO
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die nuwe Datsun GO, die Lexus UX en hulle gesels met Mic van Zyl van Ironman 4X4 oor die bande.
Sasol-aandeleskema: Solidariteit gaan hof toe
“Hierdie geveg kan en sal ons nie ophou veg nie. Ons kan nie so vaskyk teen die verlede dat ons die toekoms van gelyke geleenthede vir almal versaak nie.”
Karl Lagerfeld sterf
Hy is wyd bestempel as een van die mees hardwerkende figure in die modewêreld. Hy was sedert 1977 by Fendi betrokke en sedert 1983 by Chanel.
Kopdokter sê Bokke op pad na kruin van hul golf
“Ek dink die Bokke het geestelik sterker onder Rassie se leiding geword. Daar is egter nog min tyd voor die wêreldbeker,” sê dr. Henning Gericke.
5 vas ná gewelddadige betoging
Die polisie se eenheid vir openbare orde is ontplooi nadat ʼn betoging oor dienslewering en behuisingskwessies Dinsdag handuit geruk het.
DA verwag taaiste begroting sedert 1994
Die DA lys die grootste uitdagings vir Mboweni onder meer as swak ekonomiese groei, ʼn tekort aan belastinginkomste, noodsaaklikheid om uitgawes te beperk en toenemende nasionale skuld.
Uitdrukking: ʼn nuwe blaadjie omslaan
Waar kom ons aan die uitdrukking “‘n blaadjie omslaan”? Taaltoffie stel ondersoek in.