Oomblikke daarna het ʼn vragmotor vanuit die aankomende baan teen die twee ambulanse gebots.
Alles vir Woensdag 20 Februarie 2019
Bussie met 48 insittendes voorgekeer
ʼn Video van die 47 passasiers wat een vir een uit die taxi klim sodat hulle getel kan word, word sedertdien op sosiale media versprei.
Centurion-grondeis: ‘Los ons grond uit’
Meer as 500 inwoners van Centurion het Dinsdagaand by Leriba Lodge vergader om aan AfriForum ʼn formele mandaat te gee om ʼn residensiële grondeis teen te staan, wat oor talle woonbuurt in dié voorstad van Pretoria strek.
Gedig: Ek sal
“Ek sal vir jou ʼn appel pluk; twee vere en ʼn roos…”
Eskom en die pad vorentoe
“Eskom se probleme sal beslis nie binne ʼn jaar opgelos word nie, maar dit kan wel sistematies reggestel word.”
Helene Fischer reik gewilde album ʼn tweede keer uit
Dié album is nou ook op Suid-Afrikaanse musiekrakke beskikbaar.
Rondloperleeu trek eland plat
Die groot hoeveelheid van die karkas wat opgevreet is, verhoog spoorsnyers se kanse om die leeu op te spoor.
Meer diplomate ontplooi sodat SA’ners in buiteland kan stem
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Dinsdag ʼn inligtingsessie gehou met Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge, om haar op hoogte te bring van die voortgesette logistieke reëlings om te verseker dat Suid-Afrikaners in die buiteland in die opkomende algemene verkiesing kan stem.
Kom ry saam op Maroela Media se storiebus deur Namakwaland!
Ons is opgewonde om jou saam te nooi: Kom klim op Maroela Media se storiebus en reis ál storievertellende saam met ons deur Namakwaland.
Resep: Heel braaikabeljou in ’n uiekors
Hoewel die vis direk op warm kole gebraai word, dien die uiekombersie as ’n buffer om die vog binne te hou en verseker dat die vis nie net braai nie, maar ook stoom.
Wen: Salon Musiek vier 25 jaar
Agt gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Salon Musiek-viering by die Brooklyn-teater wen.
Skandering dalk antwoord op kleuter se raaiseltoestand
“Ons kan nie meer langer wag nie. Dit is iets waaroor ons bekommerd is en dit moet eenvoudig nou gedoen word.”
Bekende hondekos van rakke onttrek
Die maatskappy het gesê honde kan simptome toon van braking, ʼn gebrek aan eetlus, verhoogde dors, uitermatige kwyl en gewigverlies. In ernstige gevalle kan honde in nierversaking ingaan.
Gibson soek ’n beter kolfvertoning
Die Protea-breier het ’n pleidooi gelewer vir ’n beter kolfvertoning in die tweede toets teen Sri Lanka.
Video’s: Afrikaanse sangers beïndruk op ‘The Voice’
Die 18-jarige Tasché Burger se weergawe van ‘Lisa se klavier’ het al vier beoordelaars hul stoele laat draai.
Met hulp jaag seun sy vlieëniersdroom na
“My ma het vir my gesê ek moet my bes gee in alles wat ek doen en dat die lewe nie maklik gaan wees nie.”
Trots Tygerpoort! ʼn Skool waar kinders kan droom
Hier kom ons kinders nog kaalvoet skool toe, leef naby die natuur op ons pragtige terrein, maar vorm deel van alle geleenthede wat ʼn toonaangewende skool soos Laerskool Tygerpoort bied.
Vrou tydens plaasaanval aangerand, ontvoer
Verbygangers het op die vasgebinde vrou in haar motor langs die pad afgekom.
Begrotingsrede: ‘Beskerm die armes, belas die rykes’
“Hoewel Cosatu kennis neem van die beperkings rakende hoe hoë belastingskale verhoog kan word, glo ons die rykes betaal nie hul regverdige deel nie.”
Nuuskommentaar: Landbou en die nasionale begroting (of bekleining?)
Gaan die landbou met die jongste begroting weer, soos gereeld sedert 1994, aan die agterspeen suig, of is die ekonomie nou so lendelam dat almal maar om die agterspeen sal moet meeding, synde dat al die ander reeds leeggesuip of gesteel is?