“Ons is nie meer jonk nie, maar ons wil so graag help. Ons tyd om te help hardloop eintlik uit. Ons sit met soveel kennis en vaardighede wat ons steeds saam met ons dra van ons jare by Eskom.”
Alles vir Donderdag 21 Februarie 2019
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld
“Een van ons groot uitdagings vandag is om Afrikaans so te versorg dat haar skoonheid nie verlep nie, en dat sy haar aantrekkingskrag as taaltuiste behou.”
Die wêreld in foto’s – 21 Februarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
DUT hof toe om betogings te keer
Die vise-kanselier sê in die aansoek die interdik moet dringend toegestaan word aangesien daar met elke dag se betogings nog ʼn moontlikheid van beserings of sterftes is.
Mina Moo herstel goed ná noue ontkoming
“Sy is regtig ʼn innemende dier en klim in almal se harte aan. En natuurlik verwelkom sy al die aandag.”
Nasionale leesprojek begin op Internasionale Moedertaaldag
“Dit is die Afrikaanse gemeenskap se plig om ons kinders hierin te ondersteun. Ons sal hulle versaak indien ons hulle nie hierdie geleentheid bied nie.”
Momberg ontevrede met ‘onbevoegde’ prokureur
Momberg het haar regsverteenwoordiger openlik beledig deur te sê hy is onbevoeg en sy wil hom nie meer as haar regsverteenwoordiger hê nie.
Video: Lee jammer oor neusblaas-blaps
Die Cheetah-senter se seisoen in die Pro14-rugbyreeks is gevolglik verby.
Boek: Leef vir Jesus
ʼn Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef.
Ford bevorder padveiligheid in 2019
“Dit is welbekend dat Suid-Afrika van die meeste padongelukke, -beserings en -sterftes ter wêreld het. Volgens die AA sterf daar jaarliks 14 000 mense op ons paaie.”
‘Arendsvlei’ se Gertie vertel oor rol as matriarg
Celeste Matthews wat die rol van Gertie in ‘Arendsvlei’ vertolk, vertel oor dié rol asook haar eie lewe as enkelma en hoe sy aanlynafsprake op die proef stel.
Verdagte in Brits-plaasaanval sterf
Casper Burger, ʼn bekende boer van Mamogaleskraal naby Brits in Noordwes, het Saterdag teruggeskiet toe hy deur drie gewapende mans op sy plaas oorval is.
Opposisiepartye trek begrotingsrede uitmekaar
Die EFF is boos dat staatsamptenare nie in die komende finansiële jaar bonusse sal ontvang nie, terwyl die Inkatha Vryheidsparty die begrotingsrede as “futloos” bestempel het.
Nóg ʼn Jo Black-enkelsnit betree die Afrikaanse Top-20
Hy behou ook die no. 1-posisie vir die vyfde week met “Voel jy die genade”. Refentse en Tarryn Lamb spog ook elkeen met meer as een snit op dié treffersparade.
Nuuskommentaar: Geregtigheid deur die waarheid
Die waarheid maak vry, maar as twee verskillende gemeenskappe dieselfde grondgebied deel maar totaal verskillende sienings oor die waarheid het, kan die gevolglike spanning selfs tot burgeroorlog lei. Hierdie waarheid word in Suid-Afrika goed gedemonstreer deur beskouings oor hoe mense aan hul grond gekom het.
Lions het steeds Super-maanhare
“Hulle het beslis die spelers en die ervaring om vir ’n vierde jaar in die eindstryd te speel.”
Resep: Skurwejantjies
Hierdie heerlike, krakerige koekies is ook meer bekend as “crunchies”.
Buster, die Great Dane en die groot stryery
Toe ek my kop uitsteek sal ek sien Buster en Rex het stry gekry. Ek weet nie of dit oor ʼn vroumens of oor rugby of oor die politiek was nie, maar hulle twee stry sterk…
ʼn Meestersgraad in melktert!
100 mense staan die kans dat die FAK en Maroela Media jou en ʼn vriend of vriendin met ʼn melktert op Melktertdag bederf! Skryf sommer nou in!
Foto’s: Minstens 70 sterf in middernagtelike brand
Inwoners het vertel hoe hulle gehoor het hoe een na die ander gassilinder wat in die pakhuis gestoor was ontplof.