“Hoe moet ek vrae beantwoord wanneer ek weet die bewyse wat veronderstel is om voor die kommissie te wees, is nie hier nie? Ek voel soos ʼn beskuldigde soos ek hier sit.”
Alles vir Vrydag 22 Februarie 2019
Antonio stappie nader aan lewe buite hospitaal
“Vir die eerste keer in twee weke kon hy weer die son en wolke sien. Hy was baie dankbaar daarvoor.”
Twee jong Vrystaters wen met hul klerekas
“Ons hou van ons geld waar ons dit kan sien, in ons klerekas!”
Erica Wessels oor Ragel-Lee, medespelers en 40-wees
“Jy begin terugkyk op jou lewe en wonder wat jy die afgelope 40 jaar gedoen het wat mooi en belangrik is en wel saak maak. Dit is nogal ʼn moeilike tyd, maar daarna het ek gevoel: Hier is ék.”
SA se country-legendes saam op die verhoog
Op Sondag 24 Februarie kom van die land se grootste country-supersterre in Pretoria byeen vir ʼn country-skouspel soos min.
Man kritiek ná padwoede-voorval
Die man is in sy kop en maag geskiet.
Kom sit aan om die Langtafel op die Duin
“Jy moet saggies met kos werk, net soos wat jy mense sou behandel. Jy moet ook alle mense en situasies in jou lewe met respek behandel, net soos kosmaak.”
Drie tronk toe gestuur oor hondegeveg
“Nadat hulle hul honde gedwing het om aan die bloedige geveg deel te neem, het hulle die bloeiende, ontwaterde diere, wat albei baie ernstig beseer was en gebreekte bene opgedoen het, byna 2 km deur ʼn veld gesleep in ʼn poging om wetstoepassers te ontduik.”
Willemse op heelagter vir Lions-wedstryd
Die Lions en die Stormers pak mekaar die naweek op Nuweland in ’n Suid-Afrikaanse Superrugby-derby.
Sakpasresep: Ansie se ‘cowboy’-kos
Anna Kapp van Albertinia sorg vir dié week se sakpasresep. Sy sê: “Dit is ʼn heerlike, vinnige ete. Ek het die resep ongeveer 30 jaar gelede by my skoonsus, Ansie, gekry.” Wat dié ete ook so lekker maak, is dat enige soort vleis gebruik kan word.
Brandbestryders hou kop toe vlamme Franschhoek nader
Dit het Donderdagmiddag in ʼn stadium gelyk of die verwoestende brand weens die Suidoostewind na die dorpsgrense sou versprei.
Hulpfonds vir Namibië wat steier onder droogte
Die droogte in Namibië is ʼn nasionale ramp en die landbou- en privaat sektor in dié land het besluit om hande te vat en boere te probeer help om die krisis te oorleef.
Vierde rower vas ná skietery by skool
Twee verdagtes is in die spervuur doodgeskiet, ʼn derde verdagte is gewond en ʼn ouer van die skool is ook raakgeskiet.
Die 2019- CrossFit Ope is hier!
Dis weer tyd vir die jaarlikse CrossFit Ope.
Nuuskommentaar: Die ander Joodse staat en moontlike lesse vir SA minderhede
Selfs nog voor Israel en moderne Hebreeus tot stand gekom het, het ’n Joodse staat met Jiddish as taal tot stand gekom en onlangs sy 89ste bestaansjaar gevier. Op die oog af lyk dit asof Suid-Afrika se minderheidsgroepe veel positiewe en negatiewe lesse hieruit kan leer.
Hiér is die wenners van die Tinteltong Toekennings vir 2019
Hiér word ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met die taal om te gaan, gevier.
ABO-konsentrasiekampie: Hier is die feite
Nadat die Britse LP Jacob Rees-Mogg egter ʼn hele paar kontroversiële uitlatings oor die konsentrasiekampe gedurende die Anglo-Boereoorlog in ʼn BBC-program gemaak het, moet daar noodwendig weer ʼn paar ou oorlogskoeie uit die sloot gegrawe word. Hoe anders gaan ons die regte feite in die hande kry?
Groepe slaags oor Namakwalandse diamante
Dié onwettige delwery by Kleinsee het reeds verlede jaar begin en sedertdien stroom plaaslike inwoners en fortuinsoekers uit ander provinsies na die gebied in ʼn hoop op kitsrykdom.
Ná groot ongeluk steeds ’n fietsrykampioen!
“Ek het ’n tweede kans in die lewe gekry en ek moes kies of ek net wou aanhou voortploeter, en of ek werklik wou lééf.”
Jo Black bereik groot mylpaal binne net 10 dae
“Ek het nie probeer wegskram van wat ek doen nie, want ek skryf oor uitknipsels van my lewe en daar is ʼn klomp snitte wat aan die dieper kant is.”