Erasmus sou beslis baie waargeneem en pitkos ingeneem het tydens die Sesnasieswedstryd tussen Italië en Ierland in die Stadio Olimpico in Rome.
Lees meerAlles vir Sondag 24 Februarie 2019
Scarlets vang Cheetahs aan die slaap in Pro14
Die Cheetahs-afrigter Franco Smith het die Scarlets se kwaaiste aanslag in die tweede helfte verwag, maar dit het Sondag net 19 minute geduur voordat die Walliese streekspan in Llanelli sy Pro14-bonuspuntdrie teen die Cheetahs gedruk het.
Tribunaal moet ‘korrupsiegeld’ vinniger verhaal
Pres. Cyril Ramaphosa het ʼn spesiale tribunaal op die been gebring om geld en of bates wat weens onreëlmatighede of korrupte wyse deur staatsinstellings verloor is, vinniger te verhaal.
Eskom draai brieke aan met regstelaksie
“Dit is niks anders as ʼn soort moratorium op regstellende aksie midde ʼn krisis nie.”
Man in motorhuis vermoor, in seil toegedraai
Erasmus het gesien die bakkie staan in die motorhuis en het ʼn bondel swart plastiek gewaar. “Toe vat ek daaraan en voel dit is my pa.”
Kinders getraumatiseer maar terug by kinderhuise
“Al die kinders is terug afgesien van twee wat in die hospitaal opgeneem is.”
Franschhoek-brand in bedwang
Ondanks dié vordering is daar twee faktore wat kommer wek.
Drie kinders verdrink in Vaaldam
Drie jong seuns het Saterdagmiddag in die Vaaldam in die Vrystaat verdrink.
Ouer vas wat glo onnie aanrand
ʼn 40-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo Vrydag haar seun se onderwyseres aangerand het.
ANC-hoë ontken beskuldiging van verkragting
“Ek sal nie rus tot ek die identiteit vasgestel het van diegene agter hierdie vuilspel wat hulle van hul apartheidsmeesters en -hanteerders geleer het nie.”
Maimane se plan vir SA
Mmusi Maimane, leier van die DA, het Saterdag die party se “plan vir verandering” uiteengesit met die bekendstelling van sy verkiesingsmanifes.
ANC-hoë van verkragting beskuldig
Die ANC het bevestig dat ʼn lid van sy nasionale uitvoerende komitee (NUK) van verkragting beskuldig word.
Ses dood in gru-botsing
“Meganiese toerusting moes gebruik word om die mans uit die wrakke te bevry.”
Nat veld en glibberige bal kelder die Bulls
ʼn Nat veld en glibberige bal was nog nooit ʼn bondgenoot vir enige Suid-Afrikaanse rugbyspan nie.
Gedagte vir die dag: Wanneer jy gekoester word
Die Here was baie goed vir my. Ons God het my soos ’n ma in sy liefde toevertrou. (Psalm 116:5)