Die stad bly binne sy teiken van 650 miljoen liter water per dag, maar herinner inwoners daaraan om steeds waterbesparing in gedagte te hou.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Februarie 2019
Moloto-pad gesluit: 4 dood, 60 beseer tydens ongeluk
Vier persone is dood en 60 persone beseer, waaronder 10 kritiek, tydens ʼn ongeluk Maandag op die Moloto-pad in Kameeldrift in Pretoria.
Drie dood, ses beseer tydens Durban-skietery
Drie mense is Maandagoggend dood en ses beseer tydens ʼn skietery in Bakerstraat in Durban.
Eskom is van buite Eskom bestuur, sê Mabuza
Jabulani Mabuza, voorsitter van Eskom, het Maandag aan die Zondo-kommissie gesê belangrike besluite oor die kragvoorsiener is geneem deur mense wat nie binne die aangestelde strukture gestaan het nie.
Man sterf tydens skietery in Lyttelton
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, is Maandag dood en nog ʼn man beseer tydens ʼn skietery by ʼn taxistaanplek in Lyttelton, Centurion.
ToekomsVenster: Jesus maak die storm stil
Weet jy wie by jou in die boot is? Dis die Skepper van alles, ook van die wind en stormsee.
Angus Taylor praat oor sy ‘Kinders van hierdie Klippe’-beeld
Taylor sê ‘Kinders van hierdie Klippe’ is oop vir talle interpretasies, maar daar is verskeie lae van betekenis wat hy in die werk ingebou het.
Saak oor ou SA vlag dán in hof
“Die tyd het aangebreek om te erken dat die ou vlag ʼn simbool van ʼn misdaad teen die mensdom was.”
Vrou in hof ná sy glo onnie aanrand
Die 40-jarige vrou wat daarvan aangekla word dat sy ʼn onderwyseres met ʼn sambreel aangeval het, het Maandag vlugtig in die hof verskyn.
Olivier onder top-20 boulers
Een ligpunt ná afloop van die Sri Lanka-fiasko is dat Duanne Olivier onder die top-20 toetsboulers tel.
Die wêreld in foto’s – 25 Februarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
‘Wit moet vir swart werk’, sê Malema
Malema het Maandag ʼn groot skare buite dié hof toegespreek nadat hy vlugtig verskyn het.
Resep: Sjokolade-en-aarbei-gâteau
Hierdie koek sal jou asem wegslaan.
Neels van Jaarsveld: ‘Mens kan nie die lewe te ernstig opneem nie’
Hy verklap een van sy gunsteling-medesterre in die reeks ‘Dwaalster’ is die skattige worshondjie, Frieda, wat die rol van die geliefde Patchouli vertolk.
Val van fiets glo nie oorsaak van 3-jarige se dood
Die pediater wat die driejarige Nina de Villiers behandel het voor sy oorlede is beweer haar dood was nie as gevolg van ‘n val van haar fietsie nie.
Moedertaaldag op Maroela: Hier is die wenners
Maroela Media het Moedertaaldag gevier! Ons het lesers genooi om ons te laat weet waarom hulle moedertaal vir hulle so belangrik is. Hier is die wenners.
Drie in woonstelblok doodgeskiet
Die skietery het glo in ʼn woonstelblok, wat vir studentebehuising gebruik word, plaasgevind.
Vrou helder oordag op plaas aangeval
Sy was besig om wasgoed op te hang, toe sy deur twee mans by die wasgoeddraad oorval is.
Roeimasjien maak CrossFitters moeg
19.1: “Kardio is nooit lekker nie!”
Albei ‘plaasmoordenaars’ wat ontsnap weer vas
Dries Botha het dae nadat hy op sy kleinhoewe in die Kleinfontein-omgewing aangeval is, in ʼn hospitaal in Johannesburg aan sy wonde beswyk.