Alles vir Woensdag 27 Februarie 2019

Nuuskommentaar: Eerste nasie-status en die Ainoe en Khoisan

Japan se onlangse erkenning van die Ainoe as inheemse en eerste nasie herinner ’n mens aan die lot van minderhede in talle lande, ook Suid-Afrika. Dit verklaar ook hoekom ’n groot deel van Suid-Afrika se bruin bevolking hul Khoisan-herkoms opdiep, en ook hierdie status aktief begin nastreef het, en hoekom Peter Marais nou die VF+ se Wes-Kaapse premierskandidaat is.