Die grootste baba-en-kleuter-ekspo wat Pretoria nóg gesien het, gaan oor twee dae sy deure oopmaak by die Sun Arena, Time Square.
Alles vir Woensdag 27 Februarie 2019
Motoris gee hom oor ná gru-ongeluk
Die 39-jarige motoris het hom Dinsdag aan die polisie oorgegee in verband met ʼn grusame tref-en-trap-ongeluk waartydens ʼn voetganger onthoof is.
Ramaphosa proklameer verkiesingsdatum
Noudat die verkiesingsdatum geproklameer is, kan kiesers nie meer registreer om te stem nie.
Vyfduisend kilometer – met ʼn kano
Nou hoe beland hierdie stukkie Oos-Duitse geskiedenis in my Suid-Afrikaanse huis, mag julle vra. Eenvoudig.
Vandag se sportnuus
KSA het sy teleurstelling uitgespreek oor die snelbouler, Duanne Olivier, se besluit om sy loopbaan in Engeland voort te sit.
VSA en Noord-Korea praat dalk verby mekaar oor kernwapens
Kim Jong-oen, Noord-Korea se leier, was met die skrywe hiervan nog op ’n sestien uur lange treinreis deur China op pad na Viëtnam, waar hy Woensdag en Donderdag in Hanoi met president Donald Trump van Amerika samesprekings gaan voer oor ’n kernwapenvrye Koreaanse skiereiland.
Jason Rohde hoor vandag sy lot
Rohde, voormalige uitvoerende hoof van Sotheby’s in Suid-Afrika, is in November verlede jaar skuldig bevind op aanklag dat hy sy vrou, Susan Rohde, in Julie 2016 vermoor het.
12 stropers vas in wildtuin
Twaalf vermeende stropers is die afgelope paar weke in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
Beampte skiet glo 3 dood, neem eie lewe
Die polisie vermoed in die stadium dat die metropolisiebeampte wat in die Durban-skietery dood is, selfmoord gepleeg het nadat hy op ʼn groep mense losgebrand het.
Wreedheid is aansteeklik
Niks goeds kan uit haatspraak kom nie.
Verkiesingskoors skiet op in parlementêre debat
Die politieke koorspen het deur die dak geskiet toe politieke partye mekaar in die Nasionale Vergadering in ’n parlementêre debat oor werkloosheid gepak het.
Kan die ANC sy beleid fundamenteel verander?
Suid-Afrika hóéf geen mislukte staat te word nie. Maar dan sal die ANC sommige van die belangrikste aspekte van sy benadering drasties moet verander. Miskien kan ’n taamlike skok by die stembus help om hom wakker te skud, skryf Leopold Scholtz.
Gedagte vir die dag: Reik uit na ander
Gelukkig is almal wat regtig vir ander mense omgee. (Matteus 5:7)