Die leeumannetjie het sowat tien dae gelede ʼn eland op ʼn plaas aangrensend aan die park gevang.
Alles vir Vrydag 1 Maart 2019
Dapper Driehoek-seun vir gesogte prys benoem
“Ek sal graag wil glo hy het dit gedoen omdat hy as Christenseun grootgemaak is – dit het ʼn groot deel uitgemaak van die soort kind wat hy was.”
Khomotso Phahlane in hof oor ‘bedrog’
Die hof het verklarings van die twee beskuldigdes aangehoor waarin Phahlane ontken het dat hy betrokke was by enige misdaad van enige aard.
Naweek van beurtkrag dreig
Hoewel beurtkrag nie Donderdag ingestel is soos Eskom gesê het moontlik is nie, moet Suid-Afrikaners nog nie die kerse en kragopwekkers te ver wegpak nie.
Aan die oewer van die Goukammarivier
Aan die oewer van die Goukammarivier is die skemerlug gevul met swaeltjies en vinke wat na hulle neste terugkeer. Hier in die stokou bosvy van Blackwater River Lodge wemel dit van die Knysnaloeries wat aan die vye smul.
Hurricanes waai Brumbies van die veld
Die ’Canes het net te veel skietgoed vir die Brumbies .
Nuuskommentaar: Trump vs Kim: Wie was die verloorder?
Wat is die nagevolge daarvan dat die jongste samesprekings tussen pres. Donald Trump en Kim Jong-oen van Noord-Korea ontspoor het? Al een wat sover enige voordeel getrek het, is Kim wat nou ook ’n internasionale rolspeler geword het, maar die gevolge op lang termyn is nog nie duidelik nie. En gaan dit Trump se moontlike herverkiesing beïnvloed?
Duminy maak sy terugkeer
Die Proteakolwer speel vir Cape Cobras ná maande op die krukkelys.
Voormalige polisiekommissaris in hegtenis geneem
ʼn Voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris is Vrydagoggend op aanklagte van bedrog en korrupsie in hegtenis geneem.
Aardskudding skud Johannesburg uit die vere
Die aardskudding het sowat vier tot vyf sekondes geduur met ʼn magnitude van 3,7.
‘Aantrekkingskrag’ jongste aflewering in #JouSondagDrama-rolprentreeks
Johan Scholtz, Franci Swanepoel, Gustav Gerdener en Juanita de Villiers is in dié rolprent te sien.
Video: Marelize oor dáái val: ‘Dit was skreeusnaaks!’
“Toe ry ek daar op die rugbyveld en ek dink ‘oukei, ek gaan nou regs verby die pale ry’, maar die fiets gaan links en daar ontmoet ons mekaar reg in die middel!”
Woordfees vol pitkos skop af op Stellenbosch
Om hoogtepunte uit te sonder is ʼn onbegonne taak danksy die puik peil van die feesprogram.
Resep-video: Tradisionele fudge
Lekker, harde fudge soos jy dit kleintyd leer ken het!
Boek: 1000 nuttige woorde
Hierdie boek is geskik vir kinders wat nog nie lees nie, beginnerlesers en almal wat Afrikaans wil leer.
Man oorleef ná motor ‘oopskeur’
Die bestuurder van die voertuig het met hul aankoms nog agter die stuur gesit.
Tekenprent: BLF moet opdok vir kostebevel
Die sakeorganisasie Sakeliga het Black First Land First (BLF) se bankrekening laat vries nadat die BLF in gebreke gebly het om ʼn kostebevel wat in Desember verlede jaar teen hulle gemaak is, na te kom.
Vandag se sportnuus
Wêreldrugby het die groen lig gegee vir ʼn nuwe Wêreldliga wat uit 12 spanne sal bestaan.
Ewie Cronje – Onbesonge held en mentor van vele
Ek sal Ewie Cronje altyd onthou as die toonbeeld van toewyding aan sport, wat sy alles gegee het vir sportmanne en -vroue en wat elke individu met wie hy te doen gekry het, se lewe onherroeplik geraak het.
Chaos tydens Baai-raadsvergadering
“Ek het lanklaas ʼn boer gem**r,” het Daniels hierna gesê.