Die Stormers het die Sharks 16 – 11 in Durban getroef.
Lees meerAlles vir Saterdag 2 Maart 2019
Bulls steel Lions se brul in Johannesburg
’n Handré Pollard-geïnspireerde Bulls het die Lions 30 – 12 in Johannesburg geklop.
Nzimande veroordeel roekelose motoriste
“Wanneer padgebruikers versuim om die reëls van die pad te gehoorsaam, is daar gevolge.”
Twee dood wat glo kitsbanke wou oopblaas
Die polisie het inligting ontvang oor ʼn groep swaar gewapende mans in ʼn minibustaxi en ʼn sedanvoertuig wat in Smithstraat by ʼn sakeperseel inbreek met die doel om kitsbanke oop te blaas en by ander ondernemings in te breek.
Manifesbekendstellings: Leiers praat oor grond, minderhede en Afrikaans
Die leiers van die VF Plus, DA en die ANC het vandag op verskillende plekke in die land skares ondersteuners toegespreek tydens die bekendstelling van hul onderskeie verkiesingsmanifeste.
Vier vas oor ‘miljoene rande se dwelms’
Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het dit as ʼn massiewe dwelmklopjag bestempel en gesê die dwelms waarop beslag gelê is, het ʼn straatwaarde van miljoene rande.
Crusaders spoel oor die Reds, Sunwolves skok Chiefs
Klop die Crusaders en wen vanjaar die Superrugbyreeks. Dit was Saterdag in Brisbane weer die geval toe die Crusaders die Reds met 22 – 12 geklop het nadat hulle rustyd met 10 – 7 voor was.
Jong SA akteur vir selfoon vermoor
Volgens die polisie is die 25-jarige akteur tydens ʼn rooftog by ʼn rolprentkompleks in Arcadia doodgesteek terwyl die rower glo probeer het om sy selfoon by hom af te neem.
Minder trou; meer skei
Die statistiek toon vier uit elke tien egskeidings wat in 2017 geprosesseer is, was vir egpare wat minder as tien jaar getroud was.
Vrou sterf, man erg beseer toe trok omslaan
“Hulle het die bestuurder van die vragmotor gevind waar hy by die windskerm uitgehang het, terwyl die passasier in die wrak vasgekeer was.”
Zuma-vervolging: NVG vra uitstel
Die Nasionale Vervolgingsgesag het Vrydag bevestig hy het die aanvanklike sperdatum gemis om sy antwoordende aanbevelings in te dien waarin hy verduidelik hoekom oudpres. Jacob Zuma op aanklagte van onder meer korrupsie vervolg moet word.
13 sterf in gru-botsing
Dertien mense is dood en nog ses beseer in ʼn grusame botsing Saterdag in die vroeë oggendure op die R26 tussen Fouriesburg en Bethlehem in die Vrystaat.
Cele stel nuwe waarnemende Opod-hoof aan
Terwyl Robert McBride vasbeslote is om deur ʼn hofgeding weer in sy pos as hoof van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) aangestel te word, het die minister van polisie Vrydag ʼn nuwe waarnemende Opod-hoof aangestel.
Blitsbokke se wekroep teen Chili
Wat duidelik is, is dat die Blitsbokke in ʼn bouproses is en baie nuwelinge op die proef stel.
Ma, drie seuns en oom sterf saam
“Woorde is ontoereikend en skiet ver te kort waar ons as skoolgemeenskap pyn en hartseer ervaar met hierdie groot verlies – drie jong boeties en hul moeder aan die dood afgestaan.”
Graderingsagentskap sê oor Eskom
Terwyl beleggers steeds asem ophou om te sien wat met Suid-Afrika se kredietgradering gebeur ná die jongste begrotingsrede net meer as ʼn week gelede, het die graderingsagentskap Standard & Poor’s Vrydag goeie nuus vir die nasionale kragvoorsiener gebring.
N1 dié naweek gedeeltelik gesluit
Die departement sê maatreëls soos dié is noodsaaklik om instandhoudingswerk en opgraderings op provinsiale paaie te doen.
Gedagte vir die dag: Die wind van die Heilige Gees
Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige storm wind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. Almal is met die Heilige Gees vervul. (Hand 2:2-4)