“Ons sal voortgaan om met die SAUK samesprekings te voer wanneer ons glo ons word onregverdig behandel.”
Lees meerAlles vir Sondag 3 Maart 2019
Du Plessis laat sy kolf die praatwerk doen
Proteas wen eerste kitswedstryd op ’n oortuigende wyse in Johannesburg.
Maimane waarsku teen ‘partye vir enkele ras of kultuur’
“Ons kan nie een Suid-Afrika vir almal bou as ons politieke partye ondersteun wat net sommiges verteenwoordig nie.”
Vier sterf in botsing op N4
“Dit is nog nie bekend hoeveel mense beseer is nie en paramedici behandel steeds mense op die toneel.”
Man vas ná hy vrou glo koelbloedig doodskiet
ʼn Vrou moes Sondagoggend na bewering haar vriendin se bloed opvee nadat sy kort vantevore voor haar oë met ʼn haelgeweer doodgeskiet is.
Verkeersbeamptes het hande vol op Wes-Kaapse paaie
Agt mense het Vrydag en Saterdag op paaie in die provinsie gesterf, terwyl 29 motoriste op aanklag van dronkbestuur in hegtenis geneem is.
Vrou dalk uit taxi gegooi; ernstig beseer
ʼn Vrou is in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat sy Sondagoggend óf uit ʼn bewegende taxi gegooi is óf self gespring het.
Vier slapende kinders dood in brand
Die kinders was onderskeidelik vyf, nege, 11 en 14 jaar oud.
Foto’s: Hiér is vanjaar se Safta-wenners
Die wenners van die 13de jaarlikse Saftas (Suid-Afrikaanse fliek- en televisietoekennings) is Saterdag in Sun City in Noordwes bekendgemaak.
Man buite stadion doodgeskiet
Kapt. Hazel Mqala, woordvoerder van die polisie, sê voorlopige inligting dui daarop dat die oorledene in sy bors geskiet is, waarna die tweede man, wat vermoedelik sy drywer was, ook in die bolyf geskiet is.
Foto’s: Mollige rot in mangatdeksel steel harte
“Sy het baie ekstra wintervetjies aangesit en haar heupe het stewig in die gat van die mangatdeksel vasgesit. Sy kon nie vorentoe of agtertoe nie.”
Vrou ernstig beseer toe gebou brand
“By paramedici se aankoms het hulle gesien die boonste verdieping van ʼn vierverdiepinggebou word deur vlamme verswelg.”
Twee gevangenes steeds op vrye voet ná ontsnapping
Een van die ontsnaptes wat intussen weer in hegtenis geneem is, word nou ook aangekla van verkragting, motorkaping en gewapende roof – alles misdade wat gepleeg is nadat die ses ontsnap het.
Blitsbokke: Einde van die Las Vegas-pad
Die treurmare van die Blitsbokke in vanjaar se Sewesreeks het Sondag voortgeduur toe hulle met 29-12 deur Amerika in die kwarteindronde van die Las Vegas-toernooi uitgeskakel is nadat hulle kort ná rustyd reeds met 0-29 agter was.
Bekendstelling: Die nuwe BMW R 1250 GS en GS Adventure
“As jy voor ’n bultjie staan en jy sien net los klippe, dan kyk jy maar net op, gee petrol en hou vas…”
Beperkte watertoevoer na Pretoria-buurte weens lek
Talle woonbuurte in Centurion en Pretoria se watertoevoer is drasties beperk weens ʼn lekplek in die Rand Water Klipfonteinstelsel.
Blitsbokke gee Engeland bloedneus
Dit was ʼn vertoning waarop die Blitsbokke trots kan wees, want hulle was fisiek, het baie goed verdedig en hul hanteerwerk was ook puik.
Vrou, kleuter oorleef byna-verdrinking
“ʼn Lid van die publiek het mond-tot-mond-asemhaling op die kleuter toegepas totdat die paramedici opgedaag en oorgeneem het.”
Jaguares vererger die Blues se sooibrand
Die Jaguares het gewen omdat hulle met ʼn plan gespeel het, hul hanteerwerk beter was en hul verdediging rotsvas was.
Gedagte vir die dag: Die werking van die Heilige Gees
Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. (1 Tess 5:19)