Barnard was ʼn agent van die destydse Burgerlike Samewerkingsburo (BSB) en het op versoek van die BSB vir dr. David Webster, ‘n anti-apartheidsaktivis, op 1 Mei 1989 voor sy huis doodgeskiet.
Alles vir Donderdag 7 Maart 2019
Die wêreld in foto’s – 7 Maart 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
‘Kwesbares’ in Gauteng-begroting geprioritiseer
Dié begroting is ondanks moeilike ekonomiese omstandighede met R9,2 miljard opgestoot.
Uitdrukking: varkoor gooi
Wanneer gebruik ons die uitdrukking “‘n varkoor gooi”? Taaltoffie stel ondersoek in
Stella-koshuismoorde: Prokureur onttrek hom aan saak
Xander Bylsma (19), die jong man wat aangekla word van die moord op die vriendinne Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hul koshuis op Stella in Noordwes, het Donderdag weer in die Mmabatho-hooggeregshof verskyn.
8-jarige se brief aan Ramaphosa
Die meisie het in die veelkleurige handgeskrewe brief aan Ramaphosa geskryf dat sy eendag, nes hy, president wil wees.
Polisie op 3 verdagtes se spoor ná moord op akteur
“Ek weet die polisie werk onverpoos en ek wil nie druk op hulle plaas nie want ek wil nie hê hulle moet ʼn saak voor die hof bring wat nie kan staan nie.”
Nche óók geskors
Nóg ’n Cheetah-speler is deur ’n tugkomitee aan ’n oortreding skuldig bevind.
Nóg ʼn universiteit skort lesings op
Dít volg nadat studente die ingange van kampus versper het.
Toiletpapier: bo-oor of onderdeur?
Nou is daar ʼn besliste antwoord: die patentaansoek uit 1891 het aan die lig gekom.
Rondloperleeu trek tweede prooi plat
Reynold Thakuli het verlede week voorspel dat die leeu weer honger behoort te wees nadat hy weke gelede ʼn eland platgetrek het.
Min tyd om uitstaande belasting te betaal
Belastingbetalers het net meer as 23 dae oor om uitstaande belasting te betaal ten einde boetes en rente te vermy.
Tekenprent: Beloftes voor die verkiesing
Die tekenprentkunstenaar meen die regering (en politieke partye) probeer kiesers tydens ‘n verkiesingsjaar met allerhande beloftes verlei.
Wil jy ʼn huis koop? Volg dié stappe
Daar is verskriklik baie goed aan te dink voordat jy ʼn huis koop, en dit gaan nie net jou sak beïnvloed nie, maar ook die res van jou lewe, so kennis is mag in dié belangrike besluitnemingsproses.
Meisie glo by Boksburg-skool verkrag
Twee seuns, leerders aan ʼn skool aan die Oos-Rand, is Woensdagoggend in hegtenis geneem.
Serebraal gestremde 8-jarige sterf
“Ek wil haar net so graag nie verloor nie,” het Liané se pa vroeër aan Maroela Media gesê.
ʼn Splinternuwe safari-ervaring met dié ses toergidse
Van WiFi aan boord tot geheime piekniekplekke op die agterpaadjies in die Krugerwildtuin.
Ramaphosa gaan moet bontstaan met parlementêre vrae
Vandag van 14:00 gaan parlementslede in die Nasionale Vergadering probeer om pres. Cyril Ramaphosa vas te vra oor ʼn verskeidenheid kwessies wat tans in die openbare domein is. Hiér is die vrae wat aan die president gestel gaan word.
Nuuskommentaar: Vullis-video – ’n land van orde of anargie?
Die voorval op die Kovsiekampus waar ’n student die gemors wat die EFF tydens protesoptrede aanrig probeer opruim het, plaas die kwessie van anargie op die ontleedtafel.
Jagters plaas armoede in visier
“Dit het vir ons duidelik geword dat daar baie jagters is wat graag ʼn bydrae wil lewer deur die vleis van ʼn bok wat hulle gejag het te skenk om ʼn behoeftige Afrikaner-kind se lewe makliker te maak.”