Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Alles vir Dinsdag 12 Maart 2019
Packham vra kollega glo om te lieg
“Hy was uitasem toe hy met my gepraat het, asof hy besig was om rond te loop.”
SAUK kan teen einde Maart bankrot wees
Die openbare uitsaaier se bestuurspan het Dinsdagoggend terugvoer gegee aan die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie.
Yes4Youth sluit nie meer wit jeugdiges uit
“Ons hoop dat Yes4Youth se besluit ʼn voorbeeld sal wees vir maatskappye soos Discovery, Eskom en Sasol sodat hulle hul rasse-uitsluiting binnekort sal staak.”
Boekresensie: Maak jou eie video’s met ‘Video-idees’
Video-idees is stampvol inligting wat die video-entoesias sal inspireer om fantastiese videoprojekte aan te pak en deur te voer. Kinders (nege jaar en ouer) sal die tegnieke vir beligting, kamerahoeke, klankeffekte en bewegende kameraskote leersaam en prakties vind.
Eskom waarsku oor hoë risiko vir beurtkrag
Eskom het Dinsdag gesê die risiko vir beurtkrag bly hoog.
Bekendstelling: Welkom terug, Corolla …
Ek is oortuig dat die nuwe Corollatjie die knuppel in die hoenderhok gaan gooi. Wat is nuut? Alles.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Die Stropers’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse fliek, Die Stropers, wat op 15 Maart landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Soektog na vermiste seun eindig tragies
Gemeenskapslede het gister die liggaam sowat 80 km van dié gebied gevind.
Sharks-speler geskors ná Bulls-wedstryd
Die speler sal tot 19 April buite aksie wees.
‘Verveelde tieners’ kan die wêreld verander
Daar is ʼn nuwe uitdaging op sosiale media wat die kans het om die wêreld te verander.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor nuwe Suzuki Ertiga
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die bekendstelling van Suzuki se nuwe sewesitplek Ertiga, BMW se nuwe 3-reeks en gesels met Mic van Zyl van Ironman 4×4.
Onder die Bome: Wat is vriendskap?
In dié episode van Onder die Bome, ʼn podsending-gebaseerde reeks wat handel oor filosofie, praat podsender Daniel du Plessis met Rudi van Rensburg van die Chairefoon-inisiatief oor die vriendskap, vyandskap, en die rol wat hierdie emosies in ons lewens speel.
Nuuskommentaar: Om te stem of nie
Al is stemreg nie die enigste manier waarop burgers hul demokratiese regte kan uitdruk nie, word dit algemeen as die belangrikste beskou. Tog is daar heelwat Afrikaners/wit mense wat dit duidelik maak dat hulle nie gaan stem nie, en sterk standpunt daaroor inneem.
Lesersbrief: Ouerskap sonder handboek
Wat lê nog voor vir ons? Ek weet self nie. Daar is mos nie ʼn handleiding nie. Maar met God aan ons sy, is niks onmoontlik nie.
Tukkies wen in Bloemfontein
Die sesde ronde van die FNB Varsitybeker is gisteraand afgehandel.
Wil jy ʼn huis koop? Pas só op vir slenters
Moenie deur verskuilde koste en onduidelike kontrakte ingeloop word nie.
SAL-vlieënier in hof oor lisensie
Chandler het bedank nadat hy glo voorgegee het dat hy ʼn lugdiensvervoer-vlieglisensie (ATPL) het, terwyl hy net oor ʼn kommersiële vlieglisensie beskik het. Hy het meer as 20 jaar lank vliegtuie gevlieg.
Lesersbrief: NGV die hoeksteen van privaat gesondheidsorg se ondergang
Mboweni se finansiering vir die instelling van die NGV, tesame met die regering se besluit om nie die mediesekredietkoers vanjaar te verhoog nie, dui daarop dat die ANC van plan is om sy sosialistiese hoeksteen te lê, want hierdie wetsontwerp is niks anders nie as die gesentraliseerde diktatorskap van burgery se gesondheid.
Kyk hierdie Leon Schuster-flieks aanlyn
Jy kan nou ses van die Suid-Afrikaanse poetsbakker, Leon Schuster, se mees gewilde flieks aanlyn op Showmax kyk.