Maar net voordat hul jaar in Provence aanbreek, gebeur daar iets tragies wat die Humans se lewe vir altyd verander.
Alles vir Dinsdag 12 Maart 2019
Polisie vra hulp om vermiste man op te spoor
Koekemoer was glo op 1 Maart in verbinding met familie, maar sy foon is sedertdien af.
Uitdrukking: Iemand in die steek laat
Waarom sê ons jy het iemand “in die steek gelaat”? Taaltoffie stel ondersoek in
2 in hof wat glo skoolmeisie verkrag
Die seuns het na bewering ’n 13-jarige meisie naby haar skool in Reiger Park in Boksburg aan die Oos-Rand verkrag.
Hoe om niçoise-slaaisous te maak
Jy kan dié ou gunsteling sommer sélf by die huis maak.
4 Werke laat vonke spat op Afrikaanse Top-20
Dié Afrikaanse supergroep bestaan uit Elizma Theron, Nicholis Louw, Liezel Pieters en Ray Dylan. Die musiekvideo vir “Bietjie meer van jou” het binne ʼn week reeds meer as 14 500 trefslae op YouTube gekry.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het ná hul oorwinning by die wêreldreeks in Kanada opgeskuif op die punteleer.
Duisende ‘Nee-stemme’ aan Discovery-bank oorhandig
“Ons boodskap aan Discovery is bloot indien hy voortgaan om die bank in sy huidige formaat in werking te stel, is daar duisende mense wat dit nie gaan ondersteun nie.”
Comair maak ommeswaai oor Max 8
“Die veiligheid en vertroue van ons kliënte en bemanning is altyd ons prioriteit.”
Fietstoer-deelnemer wat sterf se naam bekend
“Hy het talle lewens aangeraak.”
Gedagte vir die dag: Innerlik sterk deur die Gees
Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word. (Ef 3:16)