Vier vinnige paaltjies het op St George’s Park gekantel.
Alles vir Woensdag 13 Maart 2019
Dis amper weer Epic-tyd
As daar nou een bergfietswedren ter wêreld is waar die speke eerder gaan kreun as sing, dan is dit die Absa Cape Epic.
Liggaam van skoolseun ure later verwyder
Die seun se ouers, skoolmaats en ander nuuskierige verbygangers het vanoggend toegekyk hoe patoloë bewyse op die toneel versamel.
Snotkop en vriende eersdaags saam op die verhoog
“Dit gaan ʼn baie energieke vertoning wees, met dansers, uitspattige kostuums en helder ligte. Dit gaan net ʼn jol wees!”
My troue: Kan ek my grimering self doen?
Omdat ʼn grimeerkunstenaar nie almal se smaak is nie, kan jy steeds jouself mooi laat lyk en voel deur jou grimering self te doen.
Gedig: Voorsorg
“Om ongehinderd onder eie dak te skuil kan jy ʼn voorraamleuse plak soos: ons verkoop of koop nie aan die deur, het niks om op te knap, is reeds bekeer…”
Safari in die Kaap – Die Wes-Kaap wys haar wilde kant
’n Mens hoor selde dat ’n Kapenaar van ’n wildrit in sy geweste praat, maar dit mag dalk binnekort iets van die verlede wees, want die Wes-Kaap begin al hoe meer haar wilde kant wys.
Seconds blaas Lions se Rebels-stryd
Egon Seconds gaan weer die man in die middel in ’n Lions-wedstryd wees.
Die wêreld in foto’s – 13 Maart 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
R2 m. se dwelms op Intercape-bus ontdek
Die bus het passasiers omstreeks 22:30 in Bloemfontein afgelaai toe niemand vyf groot sakke gedurende dié stop opgeëis het nie.
Kampkuiers en buitelugbederf
Of jy nou met ʼn karavaan in die bosveld kampeer, ʼn tent in die Drakensberge opgeslaan het, ʼn staptog in die Sederberge onderneem of sommer net ʼn piekniekkombers onder die sterre in jou agtertuin oopgesprei het, dit is goed vir mens se gemoed om bietjie in die buitelug te kom en weg te breek uit die stad se dolle gejaag.
Ikoniese Suid-Afrikaanse kuns uitgestal
“Die Suid-Afrikaanse landskap het vele veranderinge oor die afgelope 100 jaar ondergaan en kuns is een van die mees getroue barometers wat dié reis dokumenteer.”
Gesiene sakeman wat kleinkind ‘verkrag’ in hof
Hoewel die beweerde oortredings glo reeds meer as twee jaar gelede gebeur het toe die kind drie jaar oud was, is die beskuldigde nooit deur die staat vervolg nie.
‘Wat is ’n Afrikaner?’
Dit laat ons nog steeds met die vraag: Wat moet die rol van die Afrikaner – inklusief gedefinieer – in vandag se Suid-Afrika wees? Hoe moet jy met die maghebbers omgaan?
Kommer oor Aspen se groeiende skuldlas
Die vooruitsig van twee KwaZulu-Natalse maatskappye het sedert Vrydag op die Johannesburgse Effektebeurs onder die vergrootglas gekom, grootliks oor hul swaar skuldlas.
Hulp stroom in vir ouma ná Centurion-huisbrand
“Jou storie het die hele land in trane.”
Bekendstelling – BMW C 400 X
Die idee was om ’n motorfiets te skep wat die daaglikse pendel nie net draaglik maak nie, maar dat jy in werklikheid uitsien daarna.
Video: Blitsbok hardloop teen 35 km/h
JC Pretorius het vyf drieë in Vancouver gedruk en mens kan sien waarom: hy het beslis die vaart.
Seun buite skool vermoor
ʼn Sestienjarige seun is Woensdagoggend buite ʼn skool in Mondeor, Johannesburg, doodgesteek.
Moyane wil Gordhan voor kommissie pak
Die minister beskuldig Moyane daarvan dat hy die EFF se politieke veldtog teen hom bevorder.