Dit was ʼn vurige debat wat soms in chaos ontaard het.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 Maart 2019
Rekordgetal SA’ners registreer om oorsee te stem
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Donderdag bekend gemaak ʼn rekordgetal Suid-Afrikaners in die buiteland het geregistreer om te stem in die komende verkiesing.
Polisievrou gevonnis ná verhouding met bendelid
ʼn Voormalige lid van die Port Elizabeth-polisie se bendetaakspan, wat skuldig bevind is op aanklag van regsverydeling, is Donderdag in die Port Elizabeth-landdroshof tot tronkstraf gevonnis.
LUR jammer, maar steeds in die sop
Faith Mazibuko, die provinsie se LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, het om verskoning gevra oor ‘n uitgelekte klankopname maar sy is steeds in die sop.
Prof Melville Saayman oorlede
Prof. Melville Saayman is Donderdag in die ouderdom van 53 oorlede.
Man sterf ná 6 honde hom aanval
Die man wat deur ses honde by ʼn huis in Ruimsig, Roodepoort, aangeval is, het aan sy beserings beswyk.
ToekomsVenster: Geloofsvertroue
Maak dissipels van alle nasies laat geen ruimte vir misverstand nie. Is jy daarmee besig?
‘Hy het gesê hy het twee wit slagoffers vermoor’
“Hy het gesê hy is Xander Bylsma, hy woon op Louwna-plaas en hy het my in kennis gestel hy het twee wit slagoffers vermoor.”
Het die IRV sy beginsels verander?
Die IRV se aanval op AfriForum is waarlik betreurenswaardig. Hoewel die IRV vanuit ’n ander perspektief as AfriForum praat, is die IRV veronderstel om ’n belangrike bondgenoot te wees in die geveg vir die vrye uitruil van idees – veral kontroversiële idees.
AfriForum, IRV slaags oor grond-dokumentêr
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, en die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge het mekaar gekap rakende grondbesit in die apartheidsera in ʼn segment van ʼn dokumentêre rolprent oor grondeienaarskap in Suid-Afrika.
Armand Aucamp is ʼn ‘droomman’ in #JouSondagDrama
Armand Aucamp en Charlene Brouwer vertolk die hoofrolle in dié fliek.
Sakevertroue op ’n laagtepunt sedert 2017
Die ekonomiese agentskap NKC Research sê die lesing dui daarop dat sewe uit tien sakeleiers nie positief is oor die huidige ekonomiese toestande nie.
Lions kies talentvolle groentjie op heelagter
Die Lions het ’n paar veranderinge aan hul beginspan vir die naweek se Rebels-ontmoeting gemaak.
Stad soek interdik ná ‘onwettige bouery’ in Centurion
Daar is intussen ʼn kennisgewingbord op die erf aangebring met die logo’s van die DA en EFF en die woorde: “Free housing scheme”.
Marna se pa sê glo hy sal Xander skiet
Die regspan van Xander Bylsma (19) het Donderdag in die hooggeregshof in Mmabatho in Noordwes ontken dat hy in kennis gestel is van sy reg om te swyg of sy reg om eers met ʼn prokureur oorleg te pleeg vóór hy sy bekentenis aan die polisie afgelê het.
2019: Unesco se Internasionale Jaar van Inheemse Tale
Die jaar 2019 is tot die Internasionale Jaar van Inheemse Tale verklaar. Tydens hierdie jaar sal Unesco vyf kerngebiede onder die loep neem om inheemse tale te bevorder en te bewaar.
Boeliegedrag neem toe – wat nou?
Afknouery is waarlik ’n ernstige probleem in ons samelewing.
FNB help FirstRand om stewige vertoning te lewer
FNB, die kleinhandelbank in die FirstRand Group, het ’n stewige vertoning gelewer om die groep te help om kop bo water te hou.
Rondloperleeu: ‘Dit was ʼn mooi storie’
Dié mannetjiesleeu, wat ʼn stewige 230 kg weeg, is vanoggend binne ʼn uur weer verdoof en in ʼn krat gelaai.
Speurder sê Xander ‘was nie dronk’ tydens bekentenis
Hy het aan die hof gesê Xander het “koponderstebo” buite met sy rug teen die muur gesit en daar was braaksel langs hom.