Die burgemeester het glo ʼn reputasie om ontslae te raak van stadsbestuurders wat ondersoek instel na die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit se geïntegreerde openbare vervoerstelsel (IPTS).
Alles vir Donderdag 14 Maart 2019
Albie Morkel oor krieket, AB en die Dalai Lama
Morkel vertel hoe hy verlede jaar besef het die tyd is ryp om sy uittrede aan te kondig toe hy tydens ʼn visvanguitstappie in Mosambiek in die tronk beland het.
Man kan weer hoor danksy 3D-drukker, operasie
“Dit is ʼn eerste vir Suid-Afrika en die wêreld.”
11 beginnersmaatskappye wat jy moet dophou
Hier is ʼn paar jong Suid-Afrikaanse maatskappye want tans ʼn merk maak in hul onderskeie bedrywe.
Regisseur van ‘Die seemeeu’ oor rolverdeling, uitdagings
“Ons het ook almal vir die tydperk van die verfilming op Stanford buite Hermanus gewoon en tot ʼn mate het die akteurs die karakters wat hulle in die stuk vertolk, geword.”
Die wêreld in foto’s – 14 Maart 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Brexit: SA wil handelsooreenkoms afhandel
Die tussentydse handelstariewe is gunstig vir sommige Suid-Afrikaanse uitvoerders maar hou ernstige gevolge in vir ander.
Die VF+ ‘slaan terug’, maar is dit ’n uitklophou?
Die opkomende verkiesing is ’n deurslaggewende een tot ons land se toekoms. Politieke partye word genoop om teoreties en takties foutloos te wees ten einde die volle potensiaal en waarde van hul kieserskorps te ontsluit.
Selfoon red man teen pyl
Die 43-jarige man is glo met ʼn pyl-en-boog buite sy huis aangeval deur ʼn onbekende man.
Podlitiek: Zuma-spioene, verkiesingsbewerings en die Reserwebank
Hierdie week se bespreking gaan oor die Zuma-spioene, die Instituut van Rasseverhoudinge (IRV) wat verkiesingbewerings maak en die Reserwebank se nasionalisering.
Beurtkrag vandag toegepas
Eskom het aangekondig dat hy vandag beurtkrag sal toepas.
Wenke vir gesonde hare
“Daar is baie faktore wat die toestand van jou hare kan beïnvloed, nie net die sjampoe en bevogter wat jy gebruik nie, maar ook jou dieet en stres.”
Luister: LUR gekap oor uitgelekte klankopname
“Julle beter julle werk doen of waai … watter ander departement het ʼn wit vrou as hoof van die departement?”
Ontkenners kan ’n ramp veroorsaak
’n Nuwe studie het ’n vorige studie bevestig dat inenting teen masels nié outisme kan veroorsaak nie.
Taalgebruik: Intensiewe vorme
Intensiewe vorme is by uitstek ʼn aspek van taalgebruik wat geelnthede bied vir kreatiewe skeppings deur elke taalgebruiker.
Maak Proteas te veel op Quinton, Faf staat?
“Ons kan nie bekostig om ’n middelmatige kolflys te hê en dan op een of twee kolwers staat te maak om al die lopies by die Wêreldbeker te kry nie.”
Dogter van politikus vas ná halfnaakte protes
Ncube het ʼn swart broekie en ʼn skrapse rooi toppie aangehad en ʼn plakkaat voor haar gehou voordat sy in hegtenis geneem is.
Pieter Smith deel die geskiedenis van Afrikaanse musiek
“Die produksie is só interessant, want jy kan sien hoe die musiek wat ons nou het van destyds af gevorm is.”
Man kritiek ná 6 honde hom takel
Die man het verskeie bytplekke opgedoen en het op daardie stadium geen teken van lewe getoon nie.
Boek: Melk en vleis/Bloed en bodem
Twee plaasdramas oor grense, tradisies, grond en bloed.