Dié rollade is ʼn wenner!
Alles vir Donderdag 14 Maart 2019
Nuuskommentaar: Koalisies – is daar ander opsies?
Hoe nader die verkiesing kom, hoe warmer raak die oond, en hoe moeiliker raak dit vir analiste om leemtes te identifiseer en met ’n tipe voorligting te skryf sonder om self by die gevolglike ruim vitrioeluitdelery betrokke te raak.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se vierde eendagwedstryd teen Sri Lanka is gister op St. George’s Park in Port Elizabeth gespeel.
Foto’s: Karoo se rondloperleeu gevang
Die leeumannetjie wat verlede maand uit die Karoo Nasionale Park in die Wes-Kaap ontsnap het, is gevind.
Nog twee tieners vas ná moord op skoolseun
Die polisie het nog twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 19-jarige seun Woensdagoggend buite ʼn skool in Mondeor in Johannesburg.
‘Staatskapers’ verskyn op ANC se kandidatelys
Die ANC loop onder hewige kritiek deur oor die insluiting van vier spesifieke kandidate op die party se kandidatelys vir die Nasionale Vergadering in die algemene verkiesing op 8 Mei.
Gedagte vir die dag: Leef deur die Gees
Gedagte vir die dag: Leef deur die Gees Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal. (Gal 5:25)