Die Stormers het die Jaguares op Nuweland geklop.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Maart 2019
SAUK vra verskoning vir stilte oor radiostasies
Die SAUK het Vrydagoggend om verskoning gevra ná verskeie van sy radiostasies nie beskikbaar was nie.
Dodetal styg ná skietery by moskees in Nieu-Seeland
ʼn Video wat klaarblyklik regstreeks deur die skieter uitgesaai is, wys die aanval in grusame besonderhede. Die skieter spandeer meer as twee minute in die moskee terwyl hy op die aanbidders losbrand.
Kragonderbrekings in Mosambiek ná sikloon tref
Grootskaalse kragonderbrekings duur Vrydag voort in Sofala, Mosambiek ná ʼn kategorie 4- tropiese sikloon die land getref het.
Regter onttrek hom aan pastoor se mensehandelsaak
Mandela Makaula, regter in die hooggeregshof in Port Elizabeth, het Vrydag hom onttrek aan die omstrede mensehandelsaak van die Nigeriese pastoor Timothy Omotoso.
Man jaag met Land Rover in Centurion-polisiestasie vas
ʼn Man is in Pretoria in hegtenis geneem toe hy met sy Land Rover teen Lyttelton-polisiestasie se speurderkantore vasgejaag het.
ToekomsVenster: Jesus genees ’n doofstom man
Is jy bereid om Jesus met jou en ander se genesing te vertrou?
SA verloor miljarde deur onwettige tabakhandel
Die minister van finansies het Vrydag in die parlement onthul hoeveel miljarde rand die Suid-Afrikaanse staat jaarliks aan belastinginkomste verloor weens onwettige tabakhandel.
Dié Malema-uitspraak nie haatspraak, sê MRK
Die Menseregtekommissie het Vrydag uitspraak gelewer oor ʼn vorige uitspraak deur die EFF-leier, Julius Malema.
Beurtkrag duur die naweek voort
Eskom het Vrydagmiddag bekend gemaak dat beurtkrag die naweek sal voortduur.
Befaamde kore sing saam op een verhoog
Albei dié kore het ʼn goue medalje by die Wêreldkoorspele in 2018 ontvang.
Onnie keer terug na skool ná klap
Die skool se beheerliggaam het sy ondersoek na die voorval afgehandel en sy bevindings gemaak.
Bejaarde met hamer aangeval op kleinhoewe
Pienaar het vroeër dié aand beweging op die erf opgemerk waarna hy die plaaslike buurtwag ontbied het.
NK-onteieningslys ‘desperate verkiesingstaktiek’
“Hierdie lys maak dit dan regtig ook baie moeilik vir landbou om die welwillendheid te behou ten opsigte van grondhervormingsaksies wat tans in die Noord-Kaap is en tans binne landbou plaasvind.”
Brumbies wen Aussie-derby
Die Brumbies het die Waratahs 19 – 13 in Canberra gewen.
Minister sê oor probleme met myn by Ogies
Die minister van minerale hulpbronne, Gwede Mantashe, het besonderhede bekend gemaak oor wat die regering beplan om te doen oor die probleme wat die Goedgevonden-steenkoolmyn vir inwoners van Ogies veroorsaak.
Die DAF-lorrie
Later sit die DAF in sy eerste rat en die rewolusies sak en sak. Ek trap die diesel laat die vloer eintlik so ʼn boggel staan, maar die DAF hyg en wil net swyg…
Gaan Hansen die Britse en Ierse Leeus vir hul SA safari brei?
Kiwi-breier kan Britse en Ierse Leeus in 2021 afrig.
Hoeveel water het jou liggaam elke dag nodig?
Elke deel van die menslike liggaam is van water afhanklik, daarom is dit belangrik om seker te maak dat jy die hoeveelheid water drink wat jou liggaam nodig het om optimaal te funksioneer.
Dissipline in skole?
Die onlangse mediaverwikkelinge rakende die Hoër Jongenskool Paarl se beweerde toediening van lyfstraf, ’n praktyk wat al vir 23 jaar in Suid-Afrika onwettig is, en die gevolglike reaksie op sosiale media, het ’n paar vrae rakende dié taboemetode en die skoolstelsel by my laat ontstaan.