Leemtes in die demokrasie in die algemeen, en die Suid-Afrikaanse Grondwet in die besonder, stel hoë eise aan elke kieser om sy kruisie op die regte plek te gaan trek.
Alles vir Vrydag 15 Maart 2019
Boek: Asterix in Korsika
Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika.
Stella-saak: Xander se ‘helderheid’ in hof betwis
Bylsma beweer hy het die dag toe hy sy bekentenis afgelê het tien Serdep-tablette gedrink omdat hy selfmoord probeer pleeg het.
Vandag se sportnuus
Die eerste drie wedstryde van die Superrugby-reeks word reeds vandag gespeel.
Hoe ry die boere in hul Cadillacs en Rolls Royces
Hy is nie net vir jare der jare een van die beste paneelkloppers in Suid-Afrika nie, hy is ook die trotse eienaar van waarskynlik die grootste privaat versameling eksotiese voertuie in die land en een van die grootstes ter wêreld.
Eskom-taakspan se eerste verslag binnekort beskikbaar
Daar heers ontevredenheid oor die swak uitsette van die nuwe kragstasies Medupi en Kusile, en Gordhan is opdrag gegee om ʼn aksieplan ter verbetering in te dien.
Die definisie van ʼn heldedaad
Hoe behoort ons te dink oor Eckhard Binding se optrede? Dit is eintlik heel eenvoudig. In ʼn situasie van wanorde het hy, ten koste van homself, opgestaan en gedoen wat reg is. Woordeliks is dit ʼn definisie van ʼn heldedaad – laat geen opportunis ons anders oortuig nie!
Talle dood ná skietvoorvalle in Nieu-Seeland
Jacinda Ardern, die land se eerste minister, het dit as een van Nieu-Seeland se donkerste dae beskryf.
Polisieman verkrag glo vrou in aanhouding
ʼn 50-jarige polisebeampte in Noordwes is in hegtenis geneem op aanklag van verkragting.
Beurtkrag weer vandag toegepas
Eskom het aangekondig dat daar Vrydag weer beurtkrag toegepas sal word.
Afrikaners is nie stemvee wat hulle om die bos sal laat lei nie
Ons as bevryde Afrikaners weet wie en wat ons is en is trots op ons herkoms, ons geskiedenis en ons vele bydraes tot Suid-Afrika. Ons het nie wéér ʼn oomblik van bevryding nodig nie. Ons verlang net vryheid binne ʼn regverdige bestel en dit is iets wat min politieke leiers of partye wil bied.
Gedagte vir die dag: Bid deur die Gees
Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle al lerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees. (Jud vers 20)