Die saak teen die twee mans wat aangekla word van die moord op die tweejarige Hakeem Baartman is tot later vandeesmaand uitgestel.
Lees meerAlles vir Maandag 18 Maart 2019
Beurtkrag deur die nag, môre weer toegepas
Beurtkrag sal deur die nag Maandag en weer Dinsdag toegepas word.
VF Plus na kieshof oor BLF
Die Vryheidsfront Plus het Maandag die verkiesingshof in Bloemfontein genader om die party Black First Land First (BLF) te verbied om aan die algemene verkiesing deel te neem omdat BLF nie nierassig is nie.
Drie dood ná aanval in Nederland
Koning Willem-Alexander van Nederland en koningin Máxima het die aanval ten sterkste veroordeel en hul medelye betoon met die slagoffers en hul families.
Gigaba skuldig, maar geen straf aanbeveel
Dit is die samevatting van ʼn lang verslag oor moontlike staatskaping en ander onwettige optrede betreffend die Gupta-burgerskapsage wat vandag in die parlement ter tafel gelê is.
Konsert met Steve Hofmeyr gekanselleer
“Hierdie besluit is nie ligtelik geneem nie en ons verstaan dat sommige gemeenskapslede uitgesien het na ʼn aand van vermaak.”
Momberg in hof vir appèlaansoek
Vicki Momberg het Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg verskyn.
ToekomsVenster: Die tweede vermeerdering van die brood
Herlewing is wanneer God se kinders weer honger word na Hom. Bid saam vir herlewing. Dis al wat Suid-Afrika kan red.
Jou kind en kopbeserings: Alles wat jy moet weet
“Dit is soms moeilik vir ouers om te oordeel wanneer om mediese hulp te kry nadat hul kind sy of haar kop seergemaak het, veral as dit by jonger kinders kom.”
Só werk nuwe belasting vir ekspats
“Dit beteken ekspats sal toenemend op die SAID se radar wees en dit onderstreep die belangrikheid dat mense hulle sake in orde moet kry in ooreenstemming met die nuwe voorgestelde wysigings op die inkomstebelasting.”
Verkeersbeampte vas ná hy glo man doodskiet
Die polisie sê die slagoffer het op die toneel aan ʼn kopwond beswyk.
Wen: Snotkop en vriende saam op een verhoog
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Snotkop en Vriende-vertoning, met Snotkop, Juanita du Plessis, Jay du Plessis, Kurt Darren en Early B, by die Sun Arena op 31 Maart.
R250 000 se kuns aan renosterprojek geskenk
“Ons kan nie langer net toeskouers wees nie, maar moet betrokke raak om renosters van uitwissing te red. Ons moet meer doen as om te sê hoe bekommerd almal oor die renosterslagting is.”
Pa in hof ná ‘ontvoeringsdrama’
Die pa en kind was onderweg na Kaapstad toe hy egter in ʼn ongeluk op die N12 naby Warrenton in die Noord-Kaap betrokke was en vir roekelose en nalatige bestuur in hegtenis geneem is.
Tekenprent: Beurtkrag duur voort
Suid-Afrikaners kan hulself staal vir ʼn werksweek met volgehoue beurtkrag wat na verwagting minstens tot Donderdag toegepas sal word.
Baba verlam ná skokdiagnose
“Eers het ek dit nie geglo nie; ek kon nie verstaan hoe hy verlam kan wees nie. Hy was twee dae gelede dan nog ʼn gesonde baba!”
President saam met pendelaars op trein gestrand
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag eerstehands een van die gereelde frustrasies van gewone Suid-Afrikaners ervaar toe hy ure lank saam met ongelukkige pendelaars op ʼn stilstaande trein gestrand was.
Tuistoetse op eie bodem vir Springbok-vrouespan
Die laaste keer dat die nasionale vrouespan in ’n amptelike tuistoets in aksie was, was ses jaar gelede, toe die spelers Uganda in Oos-Londen geklop het.
Drie dood tydens skietvoorvalle in KZN
Die konstabel kon daarin slaag om sy dienspistool uit te haal, maar twee van die verdagtes het intussen uit die voertuig gespring en aanhoudend op die konstabel geskiet.
Bekendstelling: Die Golf R wat SA nog altyd verdien
Hoewel jare lange toetse nodig was, het Duitsland uiteindelik ingestem om die vol-vet Golf R van 228 kW aan die Suid-Afrikaanse mark te bied.