‘n Volledige opsomming van al die sportnuus die afgelope naweek.
Alles vir Maandag 18 Maart 2019
Pasiënt in Krugersdorp-hospitaal aangeval
Gwen Ramokgopa, LUR van gesondheid in Gauteng, het Sondag ʼn aanval op ʼn pasiënt by die Dr Yusuf Dadoo-hospitaal in Krugersdorp veroordeel.
‘ANC regering wil Reserwebank nasionaliseer om verder te steel’
Ons moet staatskaping van die Reserwebank keer voor dit te laat is.
Verkiesing 2019: Meeste kiesers stem vir die eerste keer
“Ek dink dit gaan ʼn baie moeilike verkiesing wees. Nie net vir die ANC nie, maar vir alle partye.”
Ondersoek na Kuga-branddood duur voort
Die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy in die Ford Kuga-sage duur Maandag voort.
Student glo van 7de verdieping gestamp
Twee mans is Sondag in Sunnyside in Pretoria in hegtenis geneem in verband met die dood van ʼn 18-jarige student wat na bewering van die sewende verdieping van ʼn woonstelblok gestamp is.
Taalbeleide op tersiêre vlak: Quo Vadis?
Is alles nou vir Afrikaans op tersiêre vlak verlore? Nee, daar is tog ’n sprankie hoop: die konseptaalbeleid vir hoër onderwys.
Gedagte vir die dag: Moenie bang wees nie
My Gees sal altyd by julle bly. Moenie bang wees nie! (Hag 2:5)