Onrus in gemeenskappe is die grootste bedreiging vir die algemene verkiesing op 8 Mei, het die topbestuur van die SAPD Dinsdag aan LP’s gesê.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Maart 2019
Watertoevoer by hospitaal herstel
Watertoevoer is ten volle herstel na die Bertha Gxowa-hospitaal en ander dele van Germiston se middestad wat geraak is deur ʼn onderbreking die afgelope vyf dae.
Groep vas wat lisensiesentrum bestorm
Die Tshwane-metropolisie het ʼn groep persone in hegtenis geneem wat die Winternest-lisensiëringskantore, noord van Pretoria, bestorm het.
Steinhoff erken grootkoppe het syfers gekook
Vier binnelandse en vier buitelandse leiersfigure in die probleemgeteisterde Steinhoff-groep het meegewerk om winssyfers te bekook sodat die maatskappy sterker moes lyk as wat werklik die geval was.
Twee tieners vas oor moord
Twee tieners, ʼn seun en ʼn meisie (albei 16 jaar oud), is Dinsdagmiddag in Hillbrow in Johannesburg in hegtenis geneem op aanklag van moord.
Burgemeester en drie ander bly in aanhouding oor moord
ʼn Senior ANC-burgemeester, wat in hegtenis geneem is in verband met moord, bly in aanhouding.
Polisiebeamptes ruk op na parlement oor griewe
Ongeveer 200 polisiebeamptes het Dinsdag aan ʼn optog na die parlement deelgeneem.
ToekomsVenster: Die Fariseërs vra ’n wonderteken uit die hemel
Jesus se voorbeeld en opdragte is die teken.
Video: NWU se geliefde Pukki vang graad
“Die oomblik wat ek die Pukki-kop opgesit het, was ek iemand anders. Jy is ʼn legende en ʼn bekende, maar niemand weet wie jy is nie.”
ʼn Lewensles van een van CrossFit se fiksstes
Froning: “CrossFit is nie wat my as persoon definieer nie; dit is bloot ’n platform om ander as ’n Christen te bereik.”
Twee wat glo jagluiperds vang weer in hof
“Die diere het los in die bos rondgeloop op die grens van Suid-Afrika en Botswana.”
Vier polisiebeamptes vas ná man in vangwa sterf
Twee konstabels en twee sersante is Maandag in verband met dié voorval in hegtenis geneem.
Dra jou hart op jou mou
O moedertaal, o soetste taal! Jou het ek lief bo alles.
E-tol: Dagvaardings glo op pad na motoriste
Padgebruikers, wat juis die mense is wat Makhura aan bewind geplaas het, gaan nou tronkstraf opgelê word bloot omdat hulle van die pad gebruik maak, sê COPE.
Die wêreld in foto’s – 19 Maart 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Rekordbedrag vir wedvlugduif betaal
ʼn Wedvlugduif, wat as die “Lewis Hamilton” van wedvlugduiwe bekend staan, is op ʼn veiling vir ʼn rekordbedrag verkoop.
Beurtkrag: Só staan sake
Gordhan het vanoggend erken dit gaan ʼn enorme stryd wees om die kragkrisis te oorkom.
SA se verlamde varkie inspireer kunswerk
Die beeldhouwerk het tydens die Chinese nuwejaarsviering op die St. Ann-plein in Manchester in Engeland gepronk.
2 vas wat glo jagluiperds vang
Een van dié wilde diere was in ʼn swak toestand en die ander een was reeds dood.
Nuwe rektor vir Afrikaanse Protestantse Akademie
Prof. Gerrit Smit is tydens die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA) se jaarlikse promosieplegtigheid amptelik as die instelling se nuwe rektor ingehuldig.